Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House

B&B
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Tuinkamers
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tuinkamers het elk slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamers lei na lieflike stoepe met 'n uitsig oor die welige tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Volledige Engelse ontbyt kan teen 'n ekstra koste in die hoofhuis se eetarea bedien word.

Geen gaste mag laat inklok nie, tensy dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Stoepuitsig Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kamer bied 'n uitsig oor die groot stoep en tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Volledige Engelse ontbyt kan teen 'n ekstra koste in die hoofhuis se eetarea bedien word.

Geen gaste mag laat inklok nie, tensy dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swembaduitsig Kamer
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n ingang wat na 'n buite-area met 'n onderdakstoep lei.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Volledige Engelse ontbyt kan teen 'n ekstra koste in die hoofhuis se eetarea bedien word.

Geen gaste mag laat inklok nie, tensy dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is apart van die hoofhuis en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n enkelbed vir die derde gas. Daar is ook 'n eetarea vir 2 gaste en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Volledige Engelse ontbyt kan teen 'n ekstra koste in die hoofhuis se eetarea bedien word.

Geen gaste mag laat inklok nie, tensy dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldene-weg 20, Hilldene, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9f20605e6720272a9a1756fdc9d8b275ffd71b4b1c8b92c4156f80681905b8cd83466706e849c8d6734677fd437126aed0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 20 Hilldene Road Hilldene 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.791833010423 30.772120821461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang