Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@TheZoo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jeanetta M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Sentrale verblyf in 'n tradisionele familie-woning met gedrukte metaal plafonne. Ons het vier nagte oorgebly en het al byna soos familie begin voel. Die gasvrou is hartlik en die ruim kontinentale ontbyt was 'n bonus. Ons wasgoed is ook teen 'n billike tarief gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarisa V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderlik gasvry en vriendelik. Ons het in die Yellow Giraffe gebly. Hulle het ons so mooi gehelp, dit is naby Wits Donald Gordon Hospitaal waar my man in die hospitaal is. Baie vriendelik, sal definitief weer daar oorbly, uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Ons het verblyf baie geniet. Baie vriendelike ontvangs gehad en ons ontbyt is vir ons 'n wegneempakkie verpak. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda R
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker gebly, gaan beslis weer daar inboek. Pragtige plek met puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Excellent short stay. Excellent. Friendly, welcoming, helpful hosts, clean and comfortable, good facilities. They kindly did my laundry for me at a very low cost, which was hugely helpful and appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahumeng M
1 nag
5.0
Aug 2024

Will definitely be back. A warm welcome and delicious dinner, thanks Charmaine. We also met the cute Zara!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Die slaapkamer was lekker warm in die winteraande, en die gasvryheid was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Volgens die twee gaste was die verblyf die hoogtepunt van hulle week. Die twee here wat daar gebly het, was so dankbaar vir die heerlike kos en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine Lee
@TheZoo
It was great hosting for Chris!

Charee L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf. Vriendelike diens. Kos was uit die boeke uit. Uitstekende verblyf. Rustige atmosfeer. Stil area. Kos was uitstekend. Genoeg ekstras beskikbaar soos chocolates, drink goed, wyn, koeldranke, koffie, tee, chips. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Was mal oor haar stelsel vir kommunikasie. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea-lee S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Safe, clean, friendly, a wonderful environment. Love the location. My stay was an absolute blast! The hostesses were fantastic and the area so relaxing and safe. I will be staying there again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charmaine Lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad42a607e6a92eaa9751a468a5beeb6549deacd555cde2b98c532b96bed94896428d2e87f53ba2f986a0ca7569167a9c336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 83 Kilkenny Road Parkview 2192 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.165132341186 28.028254761342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang