Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Thomas Ville By the Sea

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Sep 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thomas Ville By the Sea is in Wildernis, Wes-Kaap, geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, waaronder Wildernisstrand, valskermsweef vanaf die Kaart van Afrika, Wildernis Nasionale Park en Half Collared Kingfisher Trail.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat vir 14 gaste geskik is. Die eenhede sluit die Villa-selfsorghuis, Seashell-vakansiewoonstel wat troeteldiervriendelik is, Oceanview-eenheid 1, Oceanview-eenheid 2 en Milkwood-eenheid in. Al die kamers het gemaklike beddens, slaapbanke, 'n badkamer met 'n bad, stort of albei, 'n braai-area en 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad en braaigeriewe op die dek. Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry en swem in. Hierdie verblyf is ook naby supermarkte, restaurante, 'n dokter en 'n apteek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Samantha M
Gesin met tieners
5.0
Perfect location, friendly and helpful staff and great facilities. Lucky was very friendly and helpful on arrival. The unit had everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Isaiah P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and peaceful. We had an amazing stay. They deserve all their flowers. The service was amazing and they really made us feel at h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Euceigh J
5.0
Waarde vir jou geld. Dit was ongelooflik lekker. Kon lekker ontspan en die personeel en eienaar is baie vriendelik. Sal beslis weer kom.
Mrt 2025
Anna-christa R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier - definitief aan te bevelen. Gebly. Als is daar wat jy nodig het. Heerlike bed en stort, lekker warm swembad, aircon, mooi eetgerei en...
Sien meer
Jan 2025
Petrus P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, fresh and friendly. Very nice, thanks for everything!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henning Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thomas Ville By the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ac37ae0dc6af5464c96c211a14b925e42db66cc8876a449b265ad510a402acc35a482ed01202004b491a0b27911ed6e10d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 26 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995312076753 22.568968981504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011