Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornbay Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 439 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Silke G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Basiftig walvisse vanaf jou stoep. Die ligging was fantasties. Ons het baie walvisse gesien vanaf ons stoep sit en kyk terwyl ons gebraai het. Alles was gerieflik en skoon. Die groot trekpleister was Fryers Cove wynkelder en ons het basies net by die heuwel afgerol daarheen. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Karin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netjies, vriendelik, veilig en ruim. Baie netjies, veel groter as verwag, reg op die see front en vriendelike diens. Fryer's Cove restaurant daar in Doringbaai en wynkelder ook so goed en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Karin vir die baie mooi resensie, reis veilig en ons hoop om julle weer te sien. Weskus groete Michele en Janine

Sandra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie geniet en word aanbeveel. Baie netjies en skoon. Alles beskikbaar in die eenheid. Bed goed! Vriendelike ontvangs. Kyk asb. of die buiteligte afgesit kan word, want dit was soos daglig in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Sandra vir die baie mooi resensie, julle was 3 dae hier julle moes vir ons dadelik kom sê het van die lig en ons sal dit afgesit het. Ek het vir Peter ingelig so hy sal kyk vanaand. Veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Eugene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Weskus rustigheid met die mooiste see en ligtoring uitsig. Thornbay is ideaal geleë in Doringbaai met die mooiste uitsig oor Frayers Cove en die ligtoring. Die massiewe rotse en see-uitsig is ook 'n wenner. Alles is netjies en skoon, toegerus met alles wat mens nodig kan hê! Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Eugene vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Weskus groete Michele & Janine

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons kom terug! Baie lekker gebly, gasvrye eienaars; wonderlike ligging, uitstekende akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Hester vir die baie mooi resensie, veilig reis en ons sien julle in die toekoms. Weskus groete, Michele / Janine & Peter

Charlotte K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitsig, uitsig en uitsig! Die mooiste onbelemmerde uitsig oor die see, slaap met die klank van die see in jou ore. Baie vriendelike gasheer en vrou, die akkommodasie het alles wat mens nodig het en mens voel sommer tuis met die intrapslag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Dankie Charlotte vir die baie mooi resensie, veilig ry en ons hoop om julle weer te sien, julle is ook 5 ster gaste. Weskus groete Michele / Janine en Peter

Selma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit is baie rustig en die see-uitsig is fantasties. Beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik, rustig en skoon. Ons het heerlik gebly, veilig, netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Thornbay Accommodation
Baie dankie Corrie. Ons is bly julle het dit geniet. Mooi dag vir julle. Groete, Janine

Ian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We would recommend them any day. The only suggestion we can make is, as we were unaware of the drinking quality of the area's water supply, if a bottle of water is provided for guests it would take the guess work away. Or, if the water is 100% fit for drinking, a note to this effect could be placed somewhere easy to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 439

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Kusweg 4, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2RlZjY0LTVmZjgtNDkwMS1hNTljLWYxZTQwY2E4YjAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 439 5 1 5 Kusweg 4 Coast Road 4 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.814458139521 18.236580491066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang