Three Sisters Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Sakkie K - Sep 2024
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel.
Magdel S - Aug 2024
Algehele gradering
Absoluut vriendelike ontvangs en voel dadelik welkom.
Geo J - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome.
Richard M - Jul 2024
Algehele gradering
A very relaxed stay over with lots of peace nestled in nature.
Gustav K - Jun 2024
Algehele gradering
Stil, skoon en waarde vir geld.
Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Goed gelee, netjies en veilig.
Three Sisters Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle keuse om hier te oornag, en vir u mooi woorde. Veilige reis.
Tina V - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquil, nature.
Jenny R - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant, the setting is beautiful.
Mev Cj (cecilia) B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelikste gasvrou en heer. Baie mooi en stil plaaslewe.
Sarah V - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely stay on a working farm.
Stefan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker en gasvry.
Kgolagano T - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Annamarie V - Feb 2024
Algehele gradering
N rusplek langs die pad voorwaar.
Rene L - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing, tranquil and beautiful place to stay over.
Dillon M - Jan 2024
Algehele gradering
A peaceful exploration of the Karoo.
Corry B - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Hanlizette T - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike oase in die Karoo.
Les M - Aug 2024
Algehele gradering
I'll be back.
Wicus M - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Willem C - Aug 2024
Algehele gradering
Die plaasatmosfeer en veiligheid was heerlik.
Erna A - Feb 2024
Algehele gradering
As jy soek vir 'n rustige dag na 'n lang pad, is dit beslis die plek om te bly.
Tommy T - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename ontvangs en verblyf was in orde.
Mario En Tilla S - Feb 2024
Algehele gradering
My man het dit geniet om vroegoggend op die plaas te gaan hardloop.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Rudi S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig gebly!
Kotie V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Marie C - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, safe with little extra.
Eunice M - Aug 2024
Algehele gradering
Soos reeds vermeld.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Alexandra H - Des 2023
Algehele gradering
Great location, friendly and accommodating hosts!
Sue- Ann R - Des 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf op ons reis. Heerlike vakansie oppad na ons vakansie.
Primrose B - Des 2023
Algehele gradering
Perfect location for a stay over en route Cape Town.
Ruben R - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike atmosfeer by 'n wonderlikke plek.
Stephan S - Des 2023
Algehele gradering
Die ligging is uitstekend. Het net 1 nag oorgeslaap en sal graag langer wil bly.
Sagrys V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Arthur E - Des 2023
Algehele gradering
Aangename oornagplek.
Martha K - Okt 2023
Algehele gradering
Interessante plaas.
Magdel S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik en uitstekende verblyf.
Lottie C - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat jy nodig het om te oornag en aan te ry.
Werda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi groen tuin.
Celia C - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en gerieflik.
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Mooi tuin, veilige parkering, mooi kamertjie gehad, honde op perseel nie vriendelik.
Annette G - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Koos D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike, skoon plek.
Niel D - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant stop over en route from Cape Town to Johannesburg.
Teresa C - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en gemaklik.
Hendrik E - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal Three Sisters Guest Farm graag aanbeveel.
Avril M - Des 2023
Algehele gradering
Friendly reception, adequate accommodation.
Ren S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oornag plek in die mooi Karoo.
Madelein E - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, vriendelike ontvangs, gemaklik.
Mark C - Aug 2023
Algehele gradering
One night stay for business.
Estelle F - Des 2023
Algehele gradering
Asemteug van die Karoo.
Anton N - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Hennie D - Des 2023
Algehele gradering
Plaas rustigheid.
Natasha Z - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful
Dean M - Des 2023
Algehele gradering
Don't think I'll be back.
Lees meerCassie S - Des 2023
Algehele gradering
Als was in orde.
Ronell V - Des 2023
Algehele gradering
Ontvangs was goed en vriendelik.
Tertia V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë en ingerig vir oornagverblyf. Bonus is akkommodasie vir troeteldiere wat saamreis.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Liezel C - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, geriewe is egter oud en verwaarloos.
Lees meer- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang