Three Sisters Guest Farm
Beskrywing
Die kamer kyk uit oor die swembad, bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens. Die kamer se en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer kyk oor die swembad, bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens. Die kamer se en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en is geskik vir 'n gesin. Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer se en suite-badkamer het ‘n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Komplimêntere braaimandjie word verskaf wat gaste na die gemeenskaplike braai-area toe kan vat. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en is geskik vir 'n gesin. Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer se en suite-badkamer het ‘n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en daar is 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 3 gaste en daar is 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 'n paartjie en bied slaapplek aan 2 gaste Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het ‘n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 5 gaste en daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste kamer het 2 enkelbedens en die tweede kamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Braaimandjie word verskaf wat gaste na die gemeenskaplike braai-area toe kan vat. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
5 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite rook.
Alle kinders moet onder volwasse toesig wees, aangesien dit 'n plaas is en daar baie damme, diere en beweging op die perseel is.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap