Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Sisters Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent stop over. A real farm stay over. So peaceful! Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie gemaklik, skoon en veilig. Het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wat 'n pragtige oase om by te rus na 'n lang dorre pad! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wow, verblyf sal vir seker weer oorslaap. Awesome verblyf, mooi, netjies en skoon in kamers. Baie vriendelik en gasvry. Sal vir seker weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Pragtige rusplek knap langs die N1. Lekker gebly. Stil, rustig, pure plaas. Mooiste omgewing. Braaiplek en swembad pluspunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dino C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A relaxing stop over with lovely gardens and beautiful scenery. Good, it was a beautiful little stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunell K
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig, verfrissend. Dit was die perfekte stop vir ons groot trek vanaf JHB na die Kaap. Die plek is baie mooi, skoon, goed geleë, en so rustig! Michelle het ons ontvang en was ongelooflik gaaf. Sy het nodige inligting gedeel oor die plaas en die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus G
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie mooi. Ons het dit baie geniet om in die rustige plaasomgewing en natuurskoon te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdus E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wonderlik plaas atmosfeer. Baie lekker gebly. Stil en rustige verblyf wat baie help met 'n lang reis. Voorstel vir aircons of ten minste staanwaaiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stilte, rus, bederf deur sterrehemel en Karoo mooi. Goeie ligging tussen Kaapstad en Pretoria as oornagstop. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.894465547036 23.096179962158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang