Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides River Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Paul B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

I'd buy this house. Great location and lovely spacious, well-equipped house. Easy to find and roads in good condition. Wish we'd been able to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Tides River Lodge
Thanks for the great review and glad you enjoyed it.

Dries L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ideale vakansie verblyf vir 'n gesin! Fantastiese plek. Stil, rustig en beeldskone natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik ontspanne met goeie geriewe. Baie lekker gebly in goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

A stay not to miss - what a lovely lodge. Absolutely stunning, from the extremely friendly and helpful staff to the beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Fantasties en rustige omgewing. Van die oomblik wat ons by die Tides River Lodge aangekom het, was dit fantasties. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad. Ons het per motorfiets gereis en was moeg. Patience het vir ons ons huis gaan wys en dadelik hout gebring vir ons braai. Die huis was baie skoon, ruim en goed toegerus. Absoluut alles wat ons nodig gehad het was daar. Ons sal vir seker gou weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Brilliant indeed. Clean and well kept. Well positioned with a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viola H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Es war wieder wunderschön. Wir waren erneut in der Lodge und es war wieder wunderschön. Kommen auf jeden Fall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Pragtige uitsig. Ontspannend. Wonderlike ligging. Hulpvaardige staf. Heerlik gebly in The Boat House. Net langs rivier. Kon lekker ontspan en gaan kajak. Onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

It was perfect for our needs. We were alone at the resort and I think that's what made it even more special. It was so clean and well equipped. I would say only negative is that it should have an all weather outdoor space, just cover the patio with some chromodeck!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bert T
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2021

Despite ongoing rain we were comfortable in Cob cottage. The wood available for the indoor fireplace sits outside in the rain so better bring your own. The thatch roof leaked in a few places. On sunny days neither of these items would be a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 068
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 068
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 201 Lemoentuin, Naby Malgas, Overberg, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12167b9c209669d204fb58ac6da8e54d4030457a65675088f73e681d1db6348a63c3650efb5eaa223607ae29f184416e3152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 068 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Erf 201 Lemoentuin Near Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.306877986288 20.60161024332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang