Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kan die verblyf hoogs aanbeveel. Baie aangename verblyf. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Santie! Bly julle het so bietjie uitgerus!

Elize W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uiters aangenaam, sal vir seker weer daar bespreek. Dankie Lindi! Beide Jan en Lindi was wonderlike gashere. Daar was elke dag skoon handdoeke, ontbyt graan en jogurt, sap en vars melk asook gefiltreerde water vir die ketel en ook in die yskas. Die stilte, voëllewe, die perde wat verby galop en pragtige Tessa-hond wat elke oggend kom môresê was spesiaal. 'n Ware huis weg van die huis. Pragtige kamers met unieke style.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie, vir die pragtige getuigskrif. Dit doen ons harte goed as ons gaste tuis voel. Sterkte vir julle pad vorentoe en weereens baie geluk met die nuwe kleinding!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie lekker. Slegs muskiete was te veel! Baie lekker gebly. Sal net 'n voorstel maak dat 'n gasheer nie kamerligte aansit en vensters ooplos tensy daar muskietafweermiddel in die kamer is nie. Ek kon net 'n halwe spuit gee toe is die blik leeg. Muskiete het swart teen die mure gesit. Ons moes maar onder die laken slaap met net ons neuse wat uitsteek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Hi Martin. Ons is baie bly jy het dit ten spyte van die muskiete nog steeds julle verblyf in die Boheemse kamer geniet. Ek moet egter perspektief hier gee. Julle het halfelf die aand eers gearriveer (aankomstyd tussen 2 en 7). Dit was 'n hittegolf. Jy het laat weet julle gaan laat wees, maar kon nie 'n tyd gee nie. Ons het spesiaal vir julle gewag en was gaaf genoeg om die bedlampie aan te skakel vir julle gerief met aankoms. Die gordyne was toegetrek met 'n oop venster om 'n briesie toe te laat om die kamer af te koel. Wanneer ons presies weet hoe laat gaste gaan opdaag, sit ons die lugverkoelers 'n halfuur voor die tyd aan vir die gaste se gerief. Die lugversorging maak die kamer binne 10 min koud en ten einde kragbesparing los ons nie lugversorgers onnodig aan nie. Ons sê ook vir alle gaste met aankoms om ons dadelik in te lig van enigiets wat hulle kortkom. Daar was muskietweermiddel in die kamer en ons sou met liefde nog "doom" voorsien het sou julle ons ingelig het. Ons is jammer vir enige ongerief veroorsaak deur die onvoldoende inhoud. Groete. Lindi

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons kon goed uitrus en ons beveel dit aan. Ons het die tyd hier baie geniet. Dit was ons basis terwyl ons by familie en vriende gekuier het. Ons het welkom gevoel en het dit tyd hier gebruik om te ontspan. Puik diens van Lindi. Ons beveel Tierra enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Hi Christiaan. Baie dankie. Ons is baie bly dat julle bietjie kon rus, familie besoek en lekker kon kuier. Tot 'n volgende keer.

Naomi D
1 nag
5.0
Des 2024

Beautiful and peaceful stay! We loved our stay here! We were warmly received and enjoyed a dip in the pool after a long trip. We wish we had booked the Horseman cottage for longer and enjoyed the beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal dit hoogs aanbeveel. So lekker gebly in die skoon, gerieflike huis. Was baie impressed met die plek en pragtig skoon en so lekker geslaap. Kan regtig oor niks kla nie. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Thank you, Almarie. It was a pleasure having you here. You can always stay longer the next time around. Regards, Lindi

Chris V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Was 'n wonderlike ervaring en sal beslis weer daar oorslaap. Dit was 'n baie rustige en aangename 2 dae wat ek oorgebly het. Was baie vriendelik verwelkom. En probeer gerus die ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie vir die mooi woorde, Chris. Dit was heerlik om jou hier te ontvang. Bly jy het die ontbyt so geniet. Groete. Lindi

Dalene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Friendly service, neat, comfortable and quiet! Thank you for a lovely stay! The unit was clean and had everything we needed. We loved the peace and tranquillity of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Thank you for the kind words, Dalene. Glad you enjoyed your stay here with us. Hope to see you again in the future!

Llewellyn A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lovely host, very friendly. Beautiful accommodation, it's a home away from home. Would have been nice if we had stayed longer. Beautiful garden; my younger son loved watching the chickens and horse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Glad you finally arrived safely and that your little one enjoyed the open spaces.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtYqzVrYvjgsKiFwPGs9jvWyk39HfClTnWVizfYZ4BP8egDelQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang