Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Beskrywing
Dié kamer is versier met antiekemeubels in pastelkleure soos kameelkleur en kruisement-groen met 'n tikkie rooi. Dit is 'n ideale kamer vir kinders of tieners saam met hul ouers, aangesien dit tussen die Afrika- en Boheemse kamer is. Die enkelbeddens is langs mekaar en die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad (2 m vanaf die kamer). Twee luukse japonne word voorsien. Die yskassie is opgevul met 'n ligte ontbyt. Dié kamer het 'n deur wat na die tuin lei. Lugversorging, DStv Compact en gratis WiFi is ingesluit en daar is elektriese komberse en vere-duvets in die winter. Hierdie kamer het sonkrag en 'n alarmstelsel by die deur. Dit is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tariewe vir die B&B-eenhede sluit 'n ligte kamerontbyt in wat bestaan uit 2 graankosse, jogurt, vrugte, vrugtesap, koffie, tee, filterkoffie en vars melk. Gefiltreerde water word gratis voorsien.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet bespreek word met ontvangs van jou faktuur.
Gefiltreerde water, koffie, tee en melk word in die selfsorg-eenhede voorsien.
The Horseman en At the Stables is slegs selfsorg-eenhede.
'n Addisionele linnefooi word bygevoeg indien gaste net 1 aand oorslaap.
Skoonmaak van hierdie eenhede is beskikbaar op versoek teen 'n minimale fooi.
Sleutels moet persoonlik by die kantoor ingehandig word. Gaste kan met die bestuur reël vir 'n vroeë vertrek of laat aankoms.
Besoekers word nie toegelaat nie, tensy met die bestuur gereël.
Gaste sal gehef word vir enige breekskade of ontbrekende voorraad.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ruim en het volvloermatte. Die kamer het 'n buitedeur wat na die tuin lei en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n ligte ontbyt in. Gratis WiFi, lugversorging, elektriese komberse en DStv Compact Plus word voorsien. Die kamer het 'n digitale kluis wat in die kas ingebou is en dit het sonkrag en 'n alarmstelsel by die deur. Hierdie kamer is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tariewe vir die B&B-eenhede sluit 'n ligte kamerontbyt in wat bestaan uit 2 graankosse, jogurt, vrugte, vrugtesap, koffie, tee, filterkoffie en vars melk. Gefiltreerde water word gratis voorsien.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet bespreek word met ontvangs van jou faktuur.
Gefiltreerde water, koffie, tee en melk word in die selfsorg-eenhede voorsien.
The Horseman en At the Stables is slegs selfsorg-eenhede.
'n Addisionele linnefooi word bygevoeg indien gaste net 1 aand oorslaap.
Skoonmaak van hierdie eenhede is beskikbaar op versoek teen 'n minimale fooi.
Sleutels moet persoonlik by die kantoor ingehandig word. Gaste kan met die bestuur reël vir 'n vroeë vertrek of laat aankoms.
Besoekers word nie toegelaat nie, tensy met die bestuur gereël.
Gaste sal gehef word vir enige breekskade of ontbrekende voorraad.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is in blou en wit versier wat herinner aan Delft met 'n ouwêreldse gevoel. Dit het ook volvloermatte, 'n tafeltjie met 2 stoele vir werk of eet en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het nie 'n deur wat na die tuin lei nie, maar gaste sal 'n sleutel ontvang na die patio, waar rook toegelaat word. Die kamer het ook 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n ligte ontbyt wat voorsien word. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar en elektriese komberse en vere-duvets word in die winter voorsien. Die kamer het 'n digitale kluis wat in die kas ingebou is, sonkrag en 'n alarmstelsel by die deur. Hierdie kamer is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tariewe vir die B&B-eenhede sluit 'n ligte kamerontbyt in wat bestaan uit 2 graankosse, jogurt, vrugte, vrugtesap, koffie, tee, filterkoffie en vars melk. Gefiltreerde water word gratis voorsien.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet bespreek word met ontvangs van jou faktuur.
Gefiltreerde water, koffie, tee en melk word in die selfsorg-eenhede voorsien.
The Horseman en At the Stables is slegs selfsorg-eenhede.
'n Addisionele linnefooi word bygevoeg indien gaste net 1 aand oorslaap.
Skoonmaak van hierdie eenhede is beskikbaar op versoek teen 'n minimale fooi.
Sleutels moet persoonlik by die kantoor ingehandig word. Gaste kan met die bestuur reël vir 'n vroeë vertrek of laat aankoms.
Besoekers word nie toegelaat nie, tensy met die bestuur gereël.
Gaste sal gehef word vir enige breekskade of ontbrekende voorraad.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ruim en het volvloermatte. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n moderne bad en 'n groot stort. Daar is 'n deur wat na die tuin lei. Geriewe in die kamer sluit in: 'n tafeltjie met 2 stoele, 2 addisionele stoele, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n yskassie met 'n ligte ontbyt. Die kamer het 'n digitale kluis wat in die kas ingebou is. 'n Matras of kot kan teen ekstra koste voorsien word vir klein kinders. In die winter is daar elektriese komberse en vere-duvets. Gratis WiFi en DStv Compact Plus met Afrikaanse kanale word voorsien. Hierdie eenheid het sonkrag en 'n alarmstelsel by die deur. Dit is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tariewe vir die B&B-eenhede sluit 'n ligte kamerontbyt in wat bestaan uit 2 graankosse, jogurt, vrugte, vrugtesap, koffie, tee, filterkoffie en vars melk. Gefiltreerde water word gratis voorsien.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet bespreek word met ontvangs van jou faktuur.
Gefiltreerde water, koffie, tee en melk word in die selfsorg-eenhede voorsien.
The Horseman en At the Stables is slegs selfsorg-eenhede.
'n Addisionele linnefooi word bygevoeg indien gaste net 1 aand oorslaap.
Skoonmaak van hierdie eenhede is beskikbaar op versoek teen 'n minimale fooi.
Sleutels moet persoonlik by die kantoor ingehandig word. Gaste kan met die bestuur reël vir 'n vroeë vertrek of laat aankoms.
Besoekers word nie toegelaat nie, tensy met die bestuur gereël.
Gaste sal gehef word vir enige breekskade of ontbrekende voorraad.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel het 2 groot slaapkamers met koningingrootte-beddens en is 76 m² groot. Daar is 'n enkelbed in die eetarea vir 'n kind. Die selfsorgeenheid het 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis en opwaskamer met' n wasmasjien. Ekstra geriewe sluit lugversorging in en die leefarea en eetarea is oopplan. Elke kamer het 'n waaier en deur wat na die tuin lei. Die kombuisdeur lei ook na die tuin en braai-area. Hierdie kamer het sy eie aparte ingang. Dit is troeteldiervriendelik, maar slegs een klein hondjie word toegelaat. Die eenheid het sonkrag, die volle DStv-pakket en gratis WIFi. Skoonmaakdienste kan gereël word op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe vir die B&B-eenhede sluit 'n ligte kamerontbyt in wat bestaan uit 2 graankosse, jogurt, vrugte, vrugtesap, koffie, tee, filterkoffie en vars melk. Gefiltreerde water word gratis voorsien.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet bespreek word met ontvangs van jou faktuur.
Gefiltreerde water, koffie, tee en melk word in die selfsorg-eenhede voorsien.
The Horseman en At the Stables is slegs selfsorg-eenhede.
'n Addisionele linnefooi word bygevoeg indien gaste net 1 aand oorslaap.
Skoonmaak van hierdie eenhede is beskikbaar op versoek teen 'n minimale fooi.
Sleutels moet persoonlik by die kantoor ingehandig word. Gaste kan met die bestuur reël vir 'n vroeë vertrek of laat aankoms.
Besoekers word nie toegelaat nie, tensy met die bestuur gereël.
Gaste sal gehef word vir enige breekskade of ontbrekende voorraad.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
At The Stables is 'n plaashuis net 50 m van die gastehuis af by die stalle. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en is oorspronklik in 1893 gebou en as 'n erfenisgebied verklaar. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en toilet in die eerste badkamer en 'n stort en toilet in die tweede badkamer. Die huis het 'n stoep wat suid front met 'n uitsig oor die perdekamp en 'n stoep wat noord front met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dressage-baan. Die eenheid het ook sy eie ingeslote tuin, gasgeiser, gasstoof en OpenView DStv. Daar is geen WiFi nie. Hierdie eenheid het ook 'n kragopwekker, onderdakparkeerplek en 'n afstandbeheerde hek. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe vir die B&B-eenhede sluit 'n ligte kamerontbyt in wat bestaan uit 2 graankosse, jogurt, vrugte, vrugtesap, koffie, tee, filterkoffie en vars melk. Gefiltreerde water word gratis voorsien.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet bespreek word met ontvangs van jou faktuur.
Gefiltreerde water, koffie, tee en melk word in die selfsorg-eenhede voorsien.
The Horseman en At the Stables is slegs selfsorg-eenhede.
'n Addisionele linnefooi word bygevoeg indien gaste net 1 aand oorslaap.
Skoonmaak van hierdie eenhede is beskikbaar op versoek teen 'n minimale fooi.
Sleutels moet persoonlik by die kantoor ingehandig word. Gaste kan met die bestuur reël vir 'n vroeë vertrek of laat aankoms.
Besoekers word nie toegelaat nie, tensy met die bestuur gereël.
Gaste sal gehef word vir enige breekskade of ontbrekende voorraad.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang