Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiru Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Tiru Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charlene V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Baie lekker gekuier. Bitter mooi plek. Sal definitief weer soontoe gaan en aanbeveel.

Baie lekker gekuier. Bitter mooi plek. Sal definitief weer soontoe gaan en aanbeveel vir ander mense.

Niki D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki D

Highly recommended, loved every minute.

Lovely accommodation, everything we needed and a lot of extra touches that made it extra special. Would love to stay again. Thank you for the privilege of using this lovely home.

Mariaan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B

Die kuier was heerlik. Alles was skoon en netjies.

Die huis is fantasties ingerig. Alles wat mens nodig het is daar. Die hangmatte is 'n wenner! Die warm swembad het ongelukkig nie gewerk nie.

Natasha C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Dit was heerlik!

Ons het heerlik saam gekuier as 'n familie en lekker herinneringe terug gebring!

Kim P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim P

A relaxing, wonderful weekend!

We had a wonderful, relaxing weekend with friends at Tiru Lodge. The entertainment area is great for long chats and relaxing - a covered patio next to the braai, with a view over the tree-covered game reserve. There is a small, heated splash pool to keep the kids happy. The only potential downside is that there are only two bathrooms for 4 sleeping areas, and the thatch and fan in the loft area were quite dusty with lots of spider webs and bugs!

Estelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Heerlik gekuier en heerlik gerus.

Baie lekker gebly behalwe vir die swembad waar jy heeltyd die eienaar moet bel om die heatpomp aan te skakel. Anders is die water koud, en jy betaal om vir die tydperk van verblyf warm water in die swembad te hê. Die huis is fantasties ingerig en ons het wonderlike herinneringe gemaak.

Tiru Lodge se terugvoer

Dag sê, jammer vir die ongerief dat jul ons moes kontak om die swembad te verhit volgens jul behoefte. Nie alle gaste wil die swembad verhit hê nie.

Tiru Lodge
Jacobus W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W

Een woord, fantasties.

Dit was 'n belewenis. Lekker gebly en die uitsig is fantasties. Daar skiet niks te kort nie. Alles wat nodig was vir 'n lekker bly was beskikbaar. Baie dankie, sal hom definitief weer bespreek.

Lindsey T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey T

Stunning.

We thoroughly enjoyed our stay. Such a beautiful house.

Louis S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Waarde vir geld en uitstekende diens.

Maak seker jy onthou om die swembadpomp aan te skakel na loadshedding, Die pomp maak die swembad lekker warm en is wonderlik in die aand.

Andri V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri V

Ons was 'n paar vriende wat die huis baie geniet het!

Die huis se kapasiteit is goed en die uitsig nog beter. Dis 'n lekker kuierhuis.

Ashika G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashika G

Great place.

An amazing start to 2023.

Willie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

Heerlike naweekwegbreek.

Pragtige huis met alles wat nodig is.

Marcio D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcio D

Lovely break away from everything.

The house was very comfortable and well kitted. The outside area was great and the heated pool was a plus.

Saletta B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Saletta B

Is heerlik in die bosveld.

Baie rustigheid met die diere wat kom kuier het.

Mariette F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Te kort. Wens ons kon langer bly.

Baie netjies en goed toegerus.

Valerie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie V

Baie lekker naweek gehad en die plek en omgewing werklik geniet. Sal weer toekomstige besprekings maak. Baie dankie.

Plek baie netjies en het voldoen aan al ons vereistes. Alles was daar wat ons nodig gehad het en dit het 'n wonderlike uitsig.

Chantelle R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R

Easy, peaceful and relaxing stay.

Beautiful, large home, fully furnished and really well equipped. It rained most of the weekend, so we were inside the majority of the time and it was just so easy in the home, we had everything we needed, and there was plenty of space for all of us to be in the same area without it feeling crowded. The fireplace was an added bonus that we definitely took advantage of. Truly lovely stay, we would definitely look at staying here again!

Florence G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence G

Gerieflike en skoon verblyf. Wonderlike uitsig.

Ons familie het heerlik gekuier danksy die pragtige, netjiese verblyf. Alhoewel dit vreeslik gereën het was daar genoeg spasie binne en buite vir saamkuier. Alles is daar wat jy nodig het.

Nicola S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S

Lieflike rus en herlaainaweek.

Ons het dit baie geniet en die huis het aan al ons naweek behoeftes voldoen.

Joan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Pragtige huis met pragtige uitsig.

Ons het lekker gerus en gekuier, baie gemaklike beddens en kwaliteit linne. Die kombuis is goed toegerus. Sal definitief weer gaan.

Mariaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S

Goeie vakansieverblyf. Goed toegerus. Baie mooi ligging.

Sal dalk nog beter wees met 'n ekstra badkamer.

Robyn R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn R

First girls trip and we found it safe.

The place and house was clean and all the necessities were there. Friendly rangers and stuff too.

Steven V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven V

Puik.

Baie lekker huis en lapa. Kinders het swembad baie geniet.

Elizna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V

Lovely stay and gorgeous views.

The most beautiful views from the deck and lapa area. The host was lovely and responded immediately if we had any questions. Close to recreational facilities. We just had the best time overall. Would highly recommend.

Caroline H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H

Stunning!

Baie mooi skoon en netjies. Goed ingerig.

Talita M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Baie lekker verblyf met alle moontlike geriewe.

Ons het baie lekker gekuier by Tiru Lodge. Die plek is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Die kuiearea is lekker ruim met 'n ongelooflike uitsig en ons het gereeld wild gesien vanaf die dek. Die Jacuzzi en ekstra yskaste is 'n bonus. Christelle is die beste gasvrou wat seker gemaak het dat ons al die nodige inligting het ten opsigte van veiligheid asook aktiwiteite wat benut kan word. Ek kan Tiru Lodge aanbeveel en sal baie graag weer van die verblyf gebruik wil maak.

Riaan H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Heerlik.

Heerik gewees. Huis wat netjies en skoon. Beddens slaap baie lekker en kinders het dit geniet om diere te voer.

Michaela N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela N

The house was perfect and had everything we needed.

The view was amazing, house was clean and had a very well equipped kitchen and braai area! The owners are lovely and so accommodating and the jacuzzi was the cherry on top. We will definitely be going back.

Rina V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Die view is stunning en die beddens slaap soos 'n droom.

Eugenie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugenie L

Wonderful bush break!

Tiru Lodge was perfect for our celebratory weekend. The house was spacious and fully equipped, beds are comfortable, showers are hot, in and outside fireplaces are wonderful and the view is great! The hanging chairs and hot tub is a great addition and we made full use of it. We loved our stay and would highly recommend it, and would love to visit again.

Sune P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune P

Bakgat!

Baie lekker en gerieflik! Verskriklike mooi uitsig! Sal definitief weer wil teruggaan. Baie dankie ook aan Christelle - vriendelik en behulpsaam!

Tiru Lodge se terugvoer

Liewe Sune baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Tiru Lodge
Peter M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Wonderful place, will definitely return!

Very clean and well equipped.

Elsabe I - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe I

Baie lekker langnaweek-ondervinding.

Oulike huis met goeie ligging. Lieflike buite-leefarea met braai en pragtige uitsig. Lekker naby aan die kafee en die entertainment area. Dis jammer dat net een van die twee beskikbare badkamers 'n stort het. Die "skoonmaak"-diens wat aangebied word, is ongelukkig nie waarde vir geld nie.

Rowan J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan J

Fantastic spot for a big group.

Amazing views with a spacious entertainment area. We had a great stay. The photos of the house does not do it justice. Beautiful views from the deck and great space for entertaining large groups.

Martie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

MET EEN WOORD FANTASTIES

DIT WAS FANTASTIES. DIE MOOISTE UITSIG OOIT. ALLES NETJIES EN SKOON. SAL BESLIS WEER GAAN.

Lize S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S

Wow! Ongelooflike lekker naweek saam kosbare mense.

Die huis is pragtig en op 'n baie mooi ligging.

Frikkie K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K

Heerlik ontspan in 'n fantastiese omgewing.

Die verblyf was uitstekend en nog mooier as wat die foto's voorgestel het. Die lugreeling in die kamers was heerlik, en die ysmasjien 'n lekker bonus. Vlakvarke, koedoes en 'n klipspringertjie het almal kom groet by die dek. Ons sal beslis weer kom, dit was 'n baie lekker naweekwegbreek. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam met al die reëlings.

Gerry V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry V

Awesome wegbreek.

Sou graag weer binnekort hier wou kuier. Uitstekend. Baie diere het by die lodge kom kuier.

Karel W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel W

Fantastiese geriewe, Jacuzzi is ’n bonus. Christelle se diens is merkwaardig.

Die lodge het 'n mooi uitsig oor die bos met al die geriewe wat mens benodig soos aircon, yskas, ysmasjien, jacuzzi, self drive voertuig op aanvraag braaigeriewe en groot patio met 'n mooi uitsig. Die eenheid is mooi in stand gehou en die skoonmaakdiens was uitstekend. Christelle se diens was merkwaardig. Tiru is lekker naby al die oord se geriewe.

Yvette D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Tiru Lodge se ligging is amazing en die uitsig is pragtig vanaf die lodge se groot stoep.

Tiru Lodge is baie skoon en netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier. Die lodge het 'n baie nice stoep met 'n wonderlike uitsig oor Mabalingwe. Christelle was beskikbaar vir vrae toe ons daar aankom. Ons breekdeposito is dadelik terugbetaal na ons verblyf. Ek kan Tiru Lodge aanbeveel vir families op soek na 'n heerlike wegbreek.

Leatitia R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia R

Baie lekker, net te kort! Mooiste uitsig!

Ons het probleme met die Jacuzzi ondervind en onder die eienaar se aandag gebring. Sy het dadelik terugvoer en 'n tydelike oplossing vir die probleem gegee, waarna ons dit kon gebruik. Sal hulle enige tyd weer ondersteun en met vrymoedigheid aanbeveel.

Chantelle E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Gerieflike huis met heerlike kuierstoep en fantastiese uitsig.

Gerieflike huis met braai-area met 'n pragtige uitsig.

Marla L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marla L

Ons het heerlik gekuier en veral die lapa en Jaccuzi geniet.

Dit was baie warm in Desember, soos ons verwag het. Lugversorging het nie voldoende gewerk nie en ons het 'n effens groter kombuis verwag vir soveel gaste. Die ekstra yskassie het baie gehelp om koeldrank en water koud te hou. Elkeen rig maar volgens eie smaak in, maar ons het dit baie geniet.

Yolandi B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Wonderlike wegbreek, hoogtepunt beslis die vlakvarke wat kom kuier.

Tiru Lodge ideaal vir die perfekte wegbreek. Oud en jonk dit vreeslik geniet. Huis is naby alles geleë en toegerus met alles wat mens benodig. Kamers baie mooi en die aircon 'n pluspunt. Sal beslis aanbeveel.

Tiru Lodge se terugvoer

Baie dankie Yolandi, bly jul het die tyd geniet.

Tiru Lodge
Lukas L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas L

Perfekte huis vir 'n familienaweek.

Die huis is goed uitgelê en het alles wat mens nodig het om jou naweek te geniet. Ek sal voorstel dat 'n lys van items wat beskikbaar is vir gebruik gepubliseer word, byvoorbeeld ons het ons eie potjie en gasstaander gebring maar die huis het albei, alhoewel die gasbottel van die huis leeg was. Sal definitief weer bespreek!

Nellmarie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellmarie N

Heerlik gekuier. Jacuzzi was 'n wenner.

Uitsig is pragtig. Baie netjies en skoon. Kombuis uitstekend toegerus.

Nienke C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke C

Awesome.

Awesome. Sal graag weer teruggaan.

Rosanne V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosanne V

Absolutely loved every minute of my stay!

Tiru Lodge is perfect! It has everything a person will need and more! It is exceptionally clean and comfortable and the the location is perfect! It was my second time there and I cannot wait for the next time! Will highly recommend it to anyone looking for a relaxing weekend away where you don't have to stress or worry about anything!

Madelein M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Heerlike en rustige naweek in die bos met die luukse en gemaklike verblyf - groot bederf.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die kommunikasie met die eienaars deurentyd was altyd vinnig en behulpsaam. Dit is 'n lieflike huis wat baie goed toegerus is. Die stoep was die lekkerste kuierplek en ons het tussen stoep en Jacuzzi gekuier. Wat 'n lekker en luukse kuier in die bos.

Cindy M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy M

Lekker plek, net 'n bietjie klein vir 'n groot groep.

Mooi plekkie. Die huis is bietjie klein binne vir 'n groot groep. Daar was ook nie 'n ysmasjien soos geadverteer nie. Dink dis bietjie duur in vergelyking met ander lodges in Mabalingwe wat ons besoek het.

Tiru Lodge se terugvoer

Dag sê Cindy,
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer dat jul die eenheid as te klein ervaar het. Die eenheid slaap net 9 gaste, 'n vergunning is aan julle gemaak om 3 ekstra gaste saam te bring. Groete

Tiru Lodge
Anita B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Fantastiese wegbreeknaweek by Tiru Lodge Mabalingwe

Dit was so 'n fantastiese naweek by Tiru Lodge. Ons wou nie huistoe gaan nie. Alles was 100%. Ek sal definitief weer wil teruggaan.

Marianne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

Absoluut eersteklas! Alles was van die beste.

Tiru Lodge was netjies en skoon. Alles binne was van die beste gehalte en niks het geskort nie. Wil net weet hoe die waaier in die sitkamer werk?

Eljo D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eljo D

Good value for money.

We thoroughly enjoyed our stay at Tiru Lodge. We will definitely visit again.

Daniel J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel J

Baie lekker gekuier en die Castrol-bar in Mabalingwe is veral 'n wenner.

Sal weer Tiru Lodge toe gaan. Die plek is netjies en het genoeg slaapkamers en badkamers vir 'n groot groep van 9 mense. Lekker braaigeriewe en Jacuzzi. Ligging is lekker - nie te ver van die hoofingang nie. Dan is die Castrol-kroeg ook naby en 'n moet vir enigiemand wat gaan kuier in Mabalingwe.

Isobel P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel P

Total awesomeness.

Beautiful place to go to to relax.

Liezl B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Pragtige plek!

Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Mooi gemeubileer. Sal beslis aanbeveel! Het die Sondagoggend geen water gehad nie a.g.v. olifante wat waterpype uitgetrek het. Ek het die probleem aangemeld en het binne 30 min weer water gehad - baie goeie diens! Miskien kan die eienaar dalk 'n beurtkragskedule teen die yskas vassit? Sal nogal help dat mens nie heeltemal onkant gevang word met kosmaak ens.? Heerlike naweek gehad, baie dankie!

Tanya P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Had a very pleasant stay in a beautiful well-equipped home.

Well equipped, beautiful surroundings, clean and tidy. Had a wonderful stay!

Tracy D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D

Nice quiet time with family.

It was a lovely, cosy getaway. We woke up to the sound of beautiful birds, having a lovely cuppa on the deck overlooking the bush life with a visitor passing by every now and then. The warthogs are very friendly! The kitchen is very well equipped, there's DStv for the boys to watch their rugby. Lovely warm beds to sleep in at night. Just a really 'lekker plek'!

Bonite V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonite V

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwe 139, Mabalingwe, Bela-Bela, 1715, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA010ddba525346002382dd0bb4a388609f309e09839b7fdddcec92de0a329404f335791de83b9b18437dc8b3e72a883d5d93f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 267 per nag (plek vir 9) 59 5 1 5 Ingwe 239 Mabalingwe 1715 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.816183541871 28.059246527331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang