Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiru Lodge

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwe 139, Mabalingwe, Bela-Bela, 1715, Limpopo
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Tiru is 'n huis in privaat besit in Mabalingwe, 'n Groot 5-wildreservaat 28 km vanaf Bela Bela en 140 km vanaf Pretoria. Geniet die ultieme bosveld-ervaring, met die ultieme lapa, waar jy om 'n vuur onder 'n goed ontwerpte grasdak kan sit, met al die geriewe langs jou, insluitend seil om windvloei te beheer, ingeboude braai, Weber of gasbraai en groot tafel om rond te kuier. Sit op die dek en geniet asemrowende uitsigte oor die reservaat, terwyl diere en voëls baie naby kom. Die watertemperatuur van die verhitte plonspoel kan op jou ideale temperatuur gestel word vir die hele dag genot. Geniet die borrelbad en hangstoele onder die bome by die swembad of in die lapa.

Die lodge is naby Mabalingwe se ontspanningsgeriewe geleë, insluitend tennisbane, 'n mini-gholfbaan, muurbalbane, swembaddens en 'n geriefswinkel, asook die restaurant, 'n boma, 'n kroeg, warm en koue swembaddens, en sauna kamers. Mabalingwe bied 'n uitstekende vermaaklikheidsprogram wat 'n wye verskeidenheid avontuuraktiwiteite insluit, soos begeleide wildkyk, perdry en verskeie roofdiere wat gevoer word, mits vooraf gereël. Gaste word ook toegelaat om die wildkykarea met hul eie voertuie binne te gaan, om te verseker dat jy maksimum tyd het om die natuur- en voëllewe te geniet.

Die lodge het slaapplek vir 9 mense. Dit het 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 3 enkelbeddens op die boonste solder en 2 badkamers. Die kamers het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, 'n groot yskas met vrieskas, twee kleiner yskassies ysmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Ander geriewe by die huis sluit lugversorging in kamers, waaiers, houtdek wat na verhitte swembad lei en hangstoele onder bome in. Daar is 'n platskerm-TV met volledige DStv. Daar is keuses tussen 'n ingeboude braai, Weber en 'n gasbraai (ideaal om 'n brunch te maak). Gaste sal oor die meeste naweke op versoek toegelaat word om laatmiddag te vertrek.

’n Watertenk met drukpomp is geïnstalleer om potensiële wateronderbrekings wat dikwels deur olifante veroorsaak word, aan te spreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
David P
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi, netjies en skoon. Vriendelike diens. Sien sterre.
Nov 2024
Samantha V
Gesin met tieners
5.0
Rus vir die siel. Dit was 'n wonderlike wegbreek in 'n pragtige ligging waar ons net kon asemhaal en die natuur en mekaar geniet!
Sep 2024
Riaan L
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie goed die siel. Lewenservaring met die natuur.
Sep 2024
Robert D
Gesin met tieners
5.0
Good for the soul. We had a wonderful midweek family break. Less than 2 hours from Jhb and you're in the bushveld. Tiru has everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Charlene V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier. Bitter mooi plek. Sal definitief weer soontoe gaan en aanbeveel. Baie lekker gekuier. Bitter mooi plek. Sal definitief weer soont...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ingwe 139, Mabalingwe, Bela-Bela, 1715, Limpopo
  • Gaste dink Tiru Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwe 139, Mabalingwe, Bela-Bela, 1715, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA010ddba525346002382dd0bb4a388609f309e09839b7fdddcec92de0a329404f335791de83b9b18437dc8b3e72a883d5d93f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9) 63 5 1 5 Ingwe 239 Mabalingwe 1715 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.816183541871 28.059246527331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang