Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Trail Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard Dubbelkamers (B&B)
Rates displayed are on a bed and breakfast basis. (light continental breakfast - breads, pastries, cheese, jam, juice and tea or coffee, cereal)
Selfsorg-soldereenhede
Rates displayed are on a basic self-catering basis and include a bar fridge, mini-oven and 2-plate stove, and a microwave.
With own stoep and braai area.
Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 8 jaar toegelaat nie.
Ongelukkig is die eenhede nie troeteldiervriendelik nie.
1. Reg van toegang voorbehou.
2. Uitkloktyd: 11:00
3. Rook in die kamers en die gastehuis is verbode.
4. Gaste mag nie drink by die swembad nie.
5. Die wit kamerhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.
6. Gepaste swemdrag moet te alle tye by die swembad gedra word.
7. Geen harde musiek na 22:00 nie.
8. Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie, gebruik asb. die asdrom in die badkamer.
9. Daar is nie privaat was- of strykgeriewe op die perseel nie.
10. Die hoofkombuis is slegs vir die personeel se gebruik.
11. Die braai-area is vir die gebruik van alle gaste en moet dus skoon gehou word.
12. Daar is geen kookgeriewe in kamers 3 - 8 nie, gaste mag wel die eetarea gebruik, vra gerus die bestuurder hieroor.
13. Gaste mag nie besoekers na 18:00 ontvang nie. 'n Boete sal gehef word of gaste sal gevra word om onmiddelik die perseel te verlaat
14. Ontbyt word slegs tussen 07:00 en 09:00 bedien.
15. Ontbyt is 'n ligte kontinentale ontbyt wat brood, fyngebak, konfyte, kaas, graankos, sap, asook koffie en tee insluit.
16. Gaste mag nie in slaapklere in die eetkamer wees nie.
17. Kamers word nie oor naweke of openbare vakansiedae skoongemaak nie.
18. Geen duvets of komberse mag uit die kamers verwyder word nie.
19. Respekteer asb. die ander gaste.
20. Die verblyf is onder 24/7-kameratoesig.
21. Die bestuurder behou die reg voor om diens aan enige persoon te weier wat vyandig, aggressief, aanstootlik of dronk is. So 'n persoon sal gevra word om die perseel onmiddelik, sonder 'n terugbetaling, te verlaat en sekuriteit of die polisie sal ingeroep word om te help.
22. Die gebruik van alle geriewe is op eie risiko.
23. Indien gaste hulp benodig of 'n probleem met enigiets het, vra asb. die bestuurder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f2e2d15e56b0cafac2f5d82bb715fcf53b402fea227d7303f139be8f58597abcd66f29401e3bb2a8b18bb8a82c9e2ef512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 2 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.042641501391 18.072472946623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang