Toscana Cottage
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerdineweg 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Toscana Cottage bied selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis is in die luukse Somerstrand-kusbuurt geleë, naby Gqeberha (Port Elizabeth) se bekendste besienswaardighede, soos The Boardwalk en Casino met uitstekende restaurante en vermaak vir jonk en oud.
Dié kothuis spog met 'n Toskaanse styl en bied goeie, skoon, gerieflike selfsorgverblyf, met ontbyt as ekstra, in 'n drieslaapkamerkothuis met slaapplek vir 6 gaste, 'n suite vir 2 or die Deluxe-eenheid.
Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die eiendom bied toegang deur middel van 'n afstandbeheerhek, asook veilige parkeerplek. Daar is oorgenoeg doendinge en besienswaardighede in 'n 3 km-radius, soos Shark Rock-pier, die hoofswemstrand, Hobie-strand en verskeie winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bev Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Gerdineweg 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Toscana Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerdineweg 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap