Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tower of Pizza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilonka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Tower of Pizza
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stephen T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Peaceful & convenient.

Great location, really friendly & helpful staff, breakfast & dinner from the top shelf. Thanks to all.

Sarah W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

Good value for money.

We had an amazing stay. The staff were very friendly and helpful, and the breakfasts were very tasty. We would have liked to be able to braai, but it wasn't a train smash as the restaurant serves delicious pizza.

Anne-mart B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mart B

Excellent stayover!

We stayed over for one night as an overnight stop before heading back home. This was definitely the perfect stop!

Carina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Netjies, vriendelike diens, heerlike kos.

Rustige atmosfeer. Personeel vriendelik en behulpsaam. Die restaurant se kos is heerlik. Sien julle weer.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie, sien julle weer!

Tower of Pizza
Roland D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Drakensberg Vreugde.

Het in die Rondavel gebly en presies waarna ons gesoek het vir 'n ekonomiese opsie oor Paasnaweek. Ideaal geleë naby al die Noordelike Drakensberge bestemmings! Restaurant was baie lekker - Pizza perfection! Ontbyt wat ingesluit was, was ook baie smaaklik! Ons Rondavel was teenaan en het so 'n klein bietjie geraas rondom ±21h00 as die restaurant toemaak. Net 3x glase, borde, koppies in eenheid waar daar slaapplek is vir 4x - verskaf 4x. Mikrogolfoond in eenheid sal baie help (alhoewel die kombuis vir ons kos warm gemaak het). Gratis WiFi sal ook 'n bonus wees (miskien beskikbaar, nooit gevra nie?). Sal julle definitief aanbeveel.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie, Roland!

Tower of Pizza
Hurgen R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hurgen R

Lekke geslaap, lekke geëet.

Oulike, gerieflike rondawel; aangenaam; goeie ontbyt.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie!

Tower of Pizza
Shelley M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley M

Wonderful atmosphere, friendly staff and a perfect little cottage.

The venue has a great restaurant and the cottage was well-equipped with everything we needed. The venue was peaceful and the staff were accommodating and friendly.

Tower of Pizza se terugvoer

Thank you Shelley!

Tower of Pizza
Ben O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben O

Plekkie om weer te besoek.

Ń klein "surprise" in Drakensberge! Probleem met warm water, vinnig gesorteer. Awesome breakfast!

Willem S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Lekker kos.

Was vir ons net 'n vinnige oornag met ontbyt voor ons terug huis toe gegaan het. Die ontbyt was baie lekker en ek kan verseker die restaurant voorstel vir een van die beste pizza's wat ek nog gehad het.

Tony P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony P

I would recommend.

The stay was very good, above standard. Great host, good food and conveniently located for what I needed.

Tower of Pizza se terugvoer

Thank you for a great review, Tony. Hope to welcome you back soon.

Tower of Pizza
Paul L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Exceeded our expectations.

Great food, friendly staff had everything we needed.

Tower of Pizza se terugvoer

Thank you so much for a fabulous review Paul. Hope to welcome you back soon again.

Tower of Pizza
Angela A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela A

Lovely location, comfortable accommodation, tasty pizza.

Loved the rondavel accommodation. Not a fan of the bedding and towel colours and quality but comfortable. Rondavel could be a bit cleaner (lots of dust on the plugs and lamp). Pierre is a friendly hands-on host attending to guests personally.

Monica V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V

Lieflike plek, plaas atmosfeer.

Heerlike ontbyt en pizzas. Pierre was baie aangenaam. Plek goed geleë om daagliks uit te ry na besienswaardighede. Ons wil weer teruggaan, hierdie keer met ons Fortuner. Potholes is maar oral. Tower of Pizza die moeite werd om oor te bly.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie Monica!

Tower of Pizza
Marianne M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne M

Heerlik ontspanne.

Hier kan jy rus - min sein, kos afgelewer op jou stoep. Salige berglug. Lekker basis vir rondry.

Herman S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Skoon en netjiese verblyf in die berg.

Die ligging is uitstekend vir staproetes by Royal Natal Nasionale Park. Kamer, restaurant en terrein is gerieflik, netjies en skoon. Almal is vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gekuier en sal weer gaan.

Gerhard H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Top-notch rustige omgewing.

Baie gerieflik en die plaas is pragtig en rustig. Pizza ver lekkerder as enige plek in my dorp. Dit was die perfekte oornag-keuse.

Danielle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle M

'n Heerlike plek om af te skakel en te herlaai.

Hierdie is 'n ideale plek as jy wil onstpan met natuur reg rondom jou. Suiwer, vars lug so naby aan die berg. Baie gerieflike slaap-eenhede, het lanklaas so lekker geslaap. Die beddens is baie gemaklik en die wooneenhede baie netjies en skoon. Die restaurant is letterlik op jou voorstoep en die gashere Pierre en Pha (in die middae) is uiters behulpsaam en laat mens so tuis voel. Sal definitief weer wil terugkom.

Ilze W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W

Oulik en effektief.

Ons het in die rondawels gebly saam ons twee kleuters. Pragtige deel van die land! Als was baie mooi skoon en netjies en gemaklik. Pizzas by die restaurant was uitstekend. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons kom verseker terug.

Ludi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludi M

Dit was fantasties.

Die personeel is baie professioneel. Kos, veral die ontbyt en pizzas is heerlik. Die kothuis was skoon met ontvangs en is elke dag mooi skoon gemaak. Die ligging is fantasties. Sal tower of Pizza enige tyd aanbeveel.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie Ludi. Hoop om julle spoedig terug te verwelkom.

Tower of Pizza
Attie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D

Baie netjiese plek, met uitstekende kos.

Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help op kort kennisgewing. Diens is vriendelik en effektief. Goeie plek vir 'n naweek in die berge.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie Attie, vir 'n fantastiese resensie, waardeer!

Tower of Pizza
Shaun W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W

Dit was ongelooflik lekker, ons kon behoorlik afskakel en waardevolle tyd as gesin spandeer. Ons sal vir seker weer terugkeer.

Ons het dit baie geniet en ons beveel enige iemand aan om 'n besoek aan Tower of Pizza te maak. Jy sal nie spyt wees nie. Pierre en sy span was fantasties.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie, Shaun. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Tower of Pizza
Annamart A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamart A

Rustig en ongekompliseerd.

Ons is hartlik deur Pierre, die eienaar, met aankoms ontvang. Ons het 2 nagte oorgebly en dit het baie gereën oor die tydperk wat ons daar was. Dit was geen probleem vir hulle om 'n draagbare braai vir ons beskikbaar te stel nie. Die volgende dag het ons hout by hulle kon koop en die hele dag net rustig voor die kaggel in ons huisie kuier aangesien dit die hele dag gereën het. Ontbyt was ingesluit by ons verblyf en dit was beide oggende smaaklik voorberei. Daar was redelik baie spinnekoppe in ons huisie met aankoms, maar niks wat 'n blikkie Doom nie kan uitsorteer nie. Ons het gelukkig Doom by ons gehad, maar miskien sal dit 'n goeie plan wees om net seker te maak daar is geen spinnekoppe voordat die gaste arriveer nie.

Tower of Pizza se terugvoer

Baie dankie Annamart vir jou mooi resensie, waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Tower of Pizza
Henning B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning B

I'd like to come back.

I spent there three nights. One of the best stays I had in four weeks in SA. Nice bungalow, good mattress. Friendly stuff. And great pizzas!

Vivienne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne V

A welcome surprise. Surprisingly good price, good location to base day trips from and excellent pizza, even a banting friendly version.

Very convenient spot to stay in. You can travel to Bergville or Phuthaditjhaba from there. Rondavel is very comfortable. Excellent mattresses! Pizza well worth the stay. They even have banting options. I can highly recommend it if you just want a place to stop over on a longer trip.

Lizette W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Neat as a pin, friendly staff and excellent food!

The Tower of Pizza is a happy place! The staff were always very friendly, the place is as neat as a pin and very secure. The food didn't disappoint and it is very conveniently situated. Definitely value for money!

Rassie L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rassie L

Well placed and beautiful view, friendly and beer Royal Nature Reserve.

See stars.

Piet F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet F

Rust en ruimte.

Een baie fijne plek om de Drakensberge te bezoeken. Een schoon huisje met weinig luxe voor een in verhouding wel hoge prijs. Een vriendelijke eigenaar waarmee we leuke gesprekken hebben gevoerd. Eten en ontbijt zijn prima verzorgd.

Iris V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iris V

Oulike plek maar tekortkominge.

Die kamers is mooi maar onprakties, daar is geen kas vir klere nie, daar is geen klein handdoek vir hande nie, daar is geen matte op die koue teëlvloer by die slaapgedeelte nie en ook nie op die badkamervloer nie. Daar is geen TV nie. Daar is ook niks om op die plaas te doen nie. Dis ietwat ongewoon om deur 'n gasheer bedien te word by ontbyt wat kaalvoet is.

Rene T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene T

Was baie rustig.

Die omgewing was pragtig. Redelik goed geleë. Die verblyf eenheid was nie baie skoon nie.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7c4212264aa01cbf7ce1ef7907525fbed18230cb55f2ae37fa1b91854d97c33ecb9c94d13e73d07a3363f50d21ada32ed8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Wanhoop Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.658557 29.047152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang