Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tradouw Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 46, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R865 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tradouw Guest House bied rustieke, dog gerieflike verblyf in Barrydale, Wes-Kaap. Hierdie Gastehuis is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf of 'n ontspannende basis vanwaar hulle die area kan verken.

Gaste het 'n keuse tussen 5 kamers. Al 5 die kamers het 'n privaat ingang, 'n gemaklike bed, privaat badkamer, linne, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kamers het privaat stoepe en lei na die tuin. Die ander 3 kamers lei na die binnehof.

Gaste het toegang tot 2 goed toegeruste kombuisies waarvan een 'n buitekombuisie is. Daar is ook 'n gemeenskaplike area, 'n groot tuin met berguitsigte en 'n Weber-braai. Dié gastehuis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 46, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R865
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R865
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 46, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362237e8985ff27cdb0b427b4b0e4422a29665e8d7896c769ce676667804b564d0dd9b36d772d5b3c942637a202029a8be79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag (plek vir 2) 46 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9026345 20.7229334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang