Tradouw Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar. Die kamer lei na 'n binnehof. Gaste het toegenag tot 2 gemeenskaplike kombuisies, waarvan een 'n buitekombuisie is. Verder is daar 'n gemeenskaplike area, 'n groot tuin met berguitsigte en 'n Weber-braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is op straat beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
'n Ekstra koste word per troeteldier gehef.
Maksimum 2 groot honde word toegelaat aangesien daar 'n inwonende kat is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar en dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike kombuisies, waarvan een 'n buitekombuisie is. Verder is daar 'n gemeenskaplike area, 'n groot tuin met 'n berg-uitsig en 'n Weber-braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Parkeerplek is op straat beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
'n Ekstra koste word per troeteldier gehef.
Maksimum 2 groot honde word toegelaat aangesien daar 'n inwonende kat is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar. Die kamer lei na 'n binnehof. Gaste het toegenag tot 2 gemeenskaplike kombuisies, waarvan een 'n buitekombuisie is. Verder is daar 'n gemeenskaplike area, 'n groot tuin met berguitsigte en 'n Weber-braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is op straat beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
'n Ekstra koste word per troeteldier gehef.
Maksimum 2 groot honde word toegelaat aangesien daar 'n inwonende kat is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar. Die kamer het ook 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegenag tot 2 gemeenskaplike kombuisies, waarvan een 'n buitekombuisie is. Verder is daar 'n gemeenskaplike area, 'n groot tuin met berguitsigte en 'n Weber-braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is op straat beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
'n Ekstra koste word per troeteldier gehef.
Maksimum 2 groot honde word toegelaat aangesien daar 'n inwonende kat is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar en dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike kombuisies, waarvan een 'n buitekombuisie is. Verder is daar 'n gemeenskaplike area, 'n groot tuin met 'n berg-uitsig en 'n Weber-braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is op straat beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
'n Ekstra koste word per troeteldier gehef.
Maksimum 2 groot honde word toegelaat aangesien daar 'n inwonende kat is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 46, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang