Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Rooms @ 9 East

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquil Rooms @ 9 East bied bekoorlike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Hermanus, net 300 m vanaf die seefront. Dit is 'n ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word, en is ideaal vir gaste wat hou van avontuur, fietsry of vlieërbranderry.

Verblyf word gebied in 4 kamers elk met hul eie ingange, wat apart, of as 'n geheel bespreek kan word. Die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 1 kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV en verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n tafeltjie met stoele wat as 'n werkstasie gebruik kan word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf maak gebruik van 'n sonkragstelsel wat ononderbroke elektrisiteit verseker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is 1,7 km vanaf Hermanus se middedorp, wat maklike toegang tot verskeie restaurante en winkels bied. Verder is die Mediclinic Hospitaal net 500 m ver. Die beginpunt van die Hemel-en-Aarde-vallei, bekend vir sy besonderse wynplase, is net 5 km van die verblyf af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Damian S
Saam met lewensmaat
5.0
Great bed, great shower and excellent host! Excellent! We were very happy and will return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Paul H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gerus. Die kamer was skoon, eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.
Okt 2024
Gerard S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het lekker gebly, sal weer daar bly! Ja, ek het lekker gebly. Dankie.
Okt 2024
Bill V
Saam met lewensmaat
5.0
This is a 'come back to' place. A really safe and comfortable place to stay. Kobus was attentive and everything was neatly in order.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Tasneem C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Absolutely fabulous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • East-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Rooms @ 9 East het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d155d29cab2a1eda7a63226e8ca69f41ab952f8a6f86cb1b2a716eaa474f7370934e8c1472b16af6614be5abbb4badf02f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 9 East Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425324498321 19.229430414086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang