Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 132 resensies vir Tranquility
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Helena R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R

Uitmintend.

Dit is altyd 'n plesier om hier tuis te gaan. Ons kies die plek elke keer naby aan alles geleë.

Inge V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Tranquility with the best view!

Dit was baie lekker.

Allistine D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistine D

Baie rustig en vars.

Dankie aan die gasheer, altyd so vriendelik. Dit is ons 3de keer by Tranquillity en ons sal definitief weer kom.

Welma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V

Heerlik rustig.

Genoeg spasie in die kamer om al die tasse te kon uithaal en oopmaak.

Brian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

Fantasties, ek sal enige tyd weer bly by Tranquility.

Sien sterre.

Julia T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Altyd 'n plesier om hier te bly.

Dit is altyd netjies en skoon.

Julia T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Skoon en netjies en veilig.

Dit is altyd lekker om hier te bly. Dit is sentraal geleë en naby die plekke waar ons moet wees.

Alta J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Defnitief waarde vir jou geld, is hoogs aanbeveel.

Ons het 'n warm verwelkoming deur die gasheer gehad. Hy het ons ingewag en dadelik geweet wie ons was toe ons voor die hek stop, selfs die hek vir ons oopgemaak. Alles was baie netjies en een van die beste oornagverblyfplekke waar ons oorgeslaap het, baie behulpsaam. Al wat ons gemis het, was 'n klein boksie melk om 'n aandtee en oggendkoffie te drink. Die res was alles beskikbaar. Dankie vir jou vriendelikheid en hulp met 'n navraag van 'n plek.

Miché Amy P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miché Amy P

It was very peaceful and comfy.

I loved the view we got from every window and door in the room. The bed was pretty comfortable, and the place itself made us feel at home.

Keena W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keena W

Would recommend to anyone, been there a few times and it never disappoints.

The host was so accommodating, the stay was peaceful, comfortable and had all things which may be needed for a stay.

Albertus C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus C

Rustig en tevrede.

Bekostigbaar, skoon en netjies en veilige parkering. Gasheer vriendelik ontvang was baie tegemoedkomend. Moes 2 ure voor inkloktyd ingaan.

Julia T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Absoluut die perfekte plekkie.

Netjies en skoon, wat die belangrikste vir ons is. Daar is alles wat jy nodig het. Dit is 'n stil omgewing. Goeie WiFi. Veilige parkering.

Rene R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

It was absolutely a good stay.

The little apartment at Tranquility was very neat and clean and had an excellent view, which made it truly amazing. I would definitely go there again. PS. Room number 2.

Priscilla E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla E

Netjies, veilig en 'n pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is lekker ruim, so jy het spasie.

Carné S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carné S

Relaxing, safe and comfy.

This place is awesome I highly recommend it.

Julia T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

'n Perfekte oornagplek met alles wat jy nodig het. Baie bekostigbaar.

Netjies, mooi, skoon, veilig, stil, sentraal.

Julia T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Baie netjies en skoon, waarde vir geld.

Absoluut niks om oor te kla nie.

Marian M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M

Great value fof money!

There are a few units on the same premises. My husband is on crutches so luckily our accommodation could be changed to the ground floor! Excellent privacy, friendliness and communication!

Chesnay D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chesnay D

Was nice and quiet.

It was very peaceful.

Erna T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna T

Die uitsig is die beste. Heerlike warm verblyf.

Stil area. Vriendelike ontvangs. Pragtige woonstel.

Jacoba D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba D

Die ideale oorblyplek wat naby hospitale is.

Ons plekkie het 'n balkon en groot vensters gehad wat oor Tafelberg en die Kaapse liggies uitgekyk het!

Helena R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R

Stunning place to stay.

Dit is sentraal geleë en baie goeie gasvryheid.

Helena R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R

Baie gerieflik, sal dit vir enigeen aanbeveel.

Ons bly altyd lekker daar, dit is sentraal en naby als, sal weer daar gaan bly.

Nelia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Genoeg vir 'n nag.

Die plekkie is netjies en ek het gehou van die dekor. Daar is alles wat mens nodig het vir een nag. Selfs voorsiening vir beurtkrag. Net bietjie klein vir 4 persone, dus effe beknop. Defnitief waarde vir geld.

Esau R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau R

Convenient and safe location.

The full size fridge and Wi-Fi backup during loadshedding is well appreciated.

Esau R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau R

Excellent, good location, spacious and well-equipped.

Loved the full-size fridge/freezer.

Reagan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reagan C

Geniet die onstpanning en die gevoel van vrede.

Dis altyd lekker om te bly.

Tasneem K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem K

Pleasant time, thank you.

Neat, cosy place for a small family. Just wish they had a business stamp for their invoices.

Paul V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Paul V

Hierdie is nie die President Hotel nie.

Eienaar het my bespreking vergeet, al het ek direk met hom ook in kontak getreë. Kamer is baie kompak, kokkerotte wandel rond, stort is nogal 'n grillerige gesig en ons het vreeslike besige en lawaaierige gaste langs ons gehad tot laat die aand. Hang af waarheen jy wil gaan, maar ligging is nogal uit die pad van enige goeie sentrums of besigtighede.

Julia T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Perfekte plekkie om te bly.

Daar is absoluut niks om oor te kla nie. Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Tranquility se terugvoer

Hi, sorry about that. We do fumigate monthly. The bedding was definitely clean. We did all the cleaning ourselves over the festive season. Thanks

Tranquility
Julia T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Altyd 'n plesier om hier te bly.

Daar is nooit iets om oor te kla nie. Ons probeer altyd hier bly wanneer ons Kaapstad toe gaan. Ons gaan hierdie naweek weer hier bly.

Kobus R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Heerlike, stil, gerieflike, puik toegeruste eenheid.

Lekker sentraal, netjies, sonnig, veral die dagbeddens by die vensters. Lieflike uitsig en baie hehulpsame gasheer. Ek kan niks negatief uitdink nie. Perfekte akkommodasie.

Tranquility se terugvoer

Baie, baie dankie.

Tranquility
Julia T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

'n Plek waarnatoe ons altyd sal terugkeer wanneer ons Kaapstad toe gaan.

Die area is baie stil.

Dawid O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid O

Vriendelike ontvangs, gerieflike uitleg.

Praktiese uitleg met alle benodighede tot jou beskikig. Beeldskone uitsig oor stad in stil rustige area. Definitief 'n moet vir enige reisiger.

Monica K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica K

Net oorgeslaap.

Baie vriendelik verwelkom.

Charles H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H

Baie gerieflik.

Stil en veilige omgewing. Verblyf is sentraal geleë naby shopping malls en diensstasies.

Johlette S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S

Dit was heerlik en rustig soos altyd.

Dit is altyd ons een stop as ons Kaap toe kom en hulle plek beskikbaar het.

Leon D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Dit was absoluut fantasties en al ons verwagtinge oorskry.

As ek 2 goed kan uitlig is dit dat die plek nuwe handoeke benodig en dalk net geallokeerde parkering per kamer. Was awesome! Sal definitief aanbeveel. Alles wat jy nodig het vir 'n selfsorgeenheid. Ons het net daar geslaap in die aande so vir ons het dit 100% gewerk.

Shireen A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen A

Owner was very friendly and welcoming. Felt very safe and relaxed.

It is a home away from home.

Adrian D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Netjies, veilig en naby die stad, dankie.

Sien sterre.

Gerald F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald F

Goedkoop en waarde vir jou geld.

Dit was lekker om daar te bly ek sal weer daar gaan bly. Vriendelik en veilig.

Werner G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Lekker gekuier.

Baie goeie waarde vir geld. En die kliente diens is tops. Ek gee graag 5 sterre vir waarde vir geld ook omdat daar vars melk en koffie beskikbaar was, die goeie vinnige internet is ook 'n groot plus punt. Ek sou vir netheid ook 5 sterre gegee het as daar nie hier en daar 'n paar kokkerotte was nie. Ek het vir veiligheid ook net 4 sterre gegee omdat die parkeerplekke gedeel word en effe beknop is. Verder was ons verblyf perfek.

Rosetta V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta V

Very relaxing.

Value for money. If you need just a break with your spouse.

Michael S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Dankie aan bestuurder.

Ons gaan beslis weer gebruik maak.

Johann D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Sentraal en bekostigbaar.

Vir 'n oornag waar jy vir 'n naweek net 'n bed soek om jou lyf te laat rus, is Tranquility beslis die plek. Ons enigste negatiewe kommentaar is dat jy baie water mors in afwagting vir warm water, wat ons nie regtig in die Kaap kan bekostig nie. Maar vir 'n stil area naby meeste groot winkelsentrums en hospitale, is dit die beste.

Maci U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maci U

Rustig.

Daar is als wat nodig is.

Sanet H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet H

Goed vir die prys.

Geen warm water in badkamerwasbak nie.

Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Our stay was accommodative however the bedding was not cleaned and there were ants and tiny cockroaches.

Nothing more to say. I stayed there before and was disappointed that the room was disappointing. Previously it wasn't the case. Perhaps they didn't have time to clean but we checked in late so that cannot be the reason.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nancy P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nancy P

Shower head was clogged.

Shower head is clogged, little water coming out & the place is very cold.

Pieter B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Die verblyf is gerieflik en naby alles.

Die verblyf is aangenaam en goed geleë. Ons het egter 'n probleem gehad met warm water by die skottelgoed-wasbak asook die handwasbak in die kamer. Nadat ons die krane lank laat loop het soos die eienaar gesê het om te doen. Geen vuurhoudjies vir die lamp bedoel vir loadshedding. Selfoon liggies is maar ingespan. Bo en behalwe dit sal ons beslis weer daar oornag in die toekoms.

Mignon B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon B

Ons was goed ontvang. Sal beslis weer daar bly. Plek was netjies en skoon.

Dit is 'n 10/10 vir my.

Allistine D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistine D

Awesome

We felt welcomed the moment we stepped foot there. We brought our kids with it was unplanned and I totally forgot to let tranquility know. But they were so kind to let them stay without paying extra and gave extra clean linen. Thank you so much. We will definitely recommend tranquility to our friends and family.

Charlton S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton S

Was 'n baie, baie lekker tyd gewees.

Tranquility bied netjiese, privaat verblyf. Veilige parkeer plek was 'n hoogtepunt. Die eienaar was ongelooflik nice. Sal beslis aanbeveel.

Kobus R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Heerlik en veilig en pragtig ingerig.

Jammer ons tyd was beperk, maar sal graag weer daar wil oorslaap. Henk was absoluut so behulpsaam en uiters professioneel. Ons beveel graag Tranquility aan.

Susan E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Stil, netjies en sentraal.

Skoon netjies en sentraal geleë. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Carin D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Pragtige kamer met als wat jy kan nodig hê. Baie sentraal. Gemaklik gebly.

Sal weer hier gaan bly!

Hayley M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Travelled for a MTB race at Bloemendal Wine Estate

Very happy, accommodation suited our needs perfectly. Very quiet and tranquil as the name suggests. Great location, close to the airport, close to the venue and was not far from the beach. Very comfortable beds. No complaints whatsoever. Will book again should the opportunity arise. Thank you.

Helen H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Dit was baie lekker en liefdevol, ons het welkom gevoel.

Dit was 'n rustige area en die rustigheid het ons gepas. Ek sal beslis weer terug wil kom. Baie dankie.

Geraldine K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K

Wonderlik.

Dit was so nice en stil.

Allistine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistine D

Wondeful

The host was awesome. Made us feel welcome from the moment we arrived. Quiet and comfortable. Will definitely go back again.

Nicole F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

The stay was great and comfortable.

I would recommend this guest house.

De Waal P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Waal P

Baie geniet.

Dit is baie sentraal geleë en rustig woongebied.

Mignon B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon B

Netjies woonstel en vriendelike personeel.

Dis ons tweede kuier in nog nie meer as twee maande nie en elke keer was ons baie goed ontvang. Die kamers is so netjies. Jy voel tuis. Ek sal die plekkie aanraai vir enige iemand of couple wat waarde vir hulle geld wil hê. Ek sal def weer gaan!

Tony S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony S

Netjies, gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly, dankie.

Malibongwe M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malibongwe M

Short yet sweet stay.

We arrived just before a storm broke out with heavy hail showers. Absolutely beautiful view of Cape Town through and the host friendly and hospitable.

Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Reception good and a very nice room.

Will surely stay there again.

Priscilla M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M

We had a great time at Tranquility. So realizing this, I will come back again. Thanks to the owner who is so helpful.

What a breathtaking stay at Tranquility. It was easy to find it. I will come back again. Will also recommend it to family and friends.

Petro H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H

Sentraal geleë.

Die mense van Tranquility is baie behulpsaam.

Sue-lanya E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-lanya E

Die ligging is perfek.Die vertrekke is lekker ruim en baie netjies.

Tranquility is beslis waarde vir jou geld en dit is sakpas. Ons sal beslis weer daar wil oornag.

Sanet B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B

Baie oulike, praktiese plek met alles wat mens nodig het.

Die koffie, suiker en melk was ’n bonus.

Ansa R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa R

Comfortable and neat.

The place was comfortable and very neat. The owner was also very friendly.

Thabiso M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso M

Pleasant stay, however cleanliness an issue.

The towels did not smell pleasant at all, had an odd smell. The pillows also smelt odd.

Harry N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harry N

Was ’n lekker plekkie. Gemaklik vir ons twee.

Ons is tevrede. Skoon en netjies. Die uitsig in die aand is mooi met die liggies.

Andre K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre K

Daar is baie lawaai na ure. Was wakker gehou tot 1 uur in die nag.

Anders was dit okay. Eienaar net onpersoonlik.

Pieter H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Tweede jaar wat ek en my vrou by Tranquility bly en ons sal weer soontoe gaan.

Sien sterre.

Barry P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P

Stil en rustig, met ’n uitsig op Tafelberg.

Henz is baie behulpsaam en gaan uit sy pad om jou tevrede te stel. Sal enige tyd weer aan sy deur klop.

Eros M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eros M

It was magnificent.

I really enjoy the stay it was a one in a lifetime experience that I would love to experience again.

Shavonne B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavonne B

Amazing private peaceful totally accomodating

Awesome getaway place

Tomasz S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomasz S

Nice place to stay close to most Tygerberg attractions.

Tranquility is located in nice, quite, residential area of Cape Town (Avondale). In walking distance from small mall and few groceries shops, ca. 10 km from the international airport. The rooms are comfortable and suitable for 1-2 persons. Equipped in basics items (stove, cupboards, microwave, bed, table and some chairs, bathroom towels) to make the stay pleasant. Even a longer stay. Each room has it's own small bathroom. The rooms are cleaned once week (if you stay longer) or after guests departure. The price per night is average for the area and adequate to the service provided. If necessary you can always contact the owner.

Annalie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie R

Waarde vir geld.

Baie dankie, ons is verwelkom deur ons gasheer. Woonstel was netjies en skoon, rustige area, ons het lekker gerus. Woonstel is sentraal geleë. Sal dit weer vir toekomstige verblyf gebruik.

Janine C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Ek is hartlik ontvang met 'n skoon en netjiese kamer. Baie sentraal geleë.

Ek was vir werkopleiding Kaap toe. Die kamer was baie gerieflik. Dit is heeltemal voldoende as mens vir 'n sakereis gaan. Dit sal selfs lekker wees as 'n mens as gesin sou inboek. Daar is vol DStv en WiFi. Dit is sentraal geleë en die kamer het 'n pragtige uitsig.

Reinette N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette N

Netjies en baie billik geprys.

Die prys is baie billik en die eenheid was baie netjies. Ek hou ook van al die deure en vensters want jy kon die plekkie vinnig afkoel. Die ontvangs was ook hartlik en Henz kommunikeer baie goed.

Sanet D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Dit was wonderlik.

Ons plekkie was skoon, netjies en baie gerieflik.

Rinda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda B

Vriendelike ontvangs, netjies, baie sentraal, rustige omgewing.

Akkommodasie loopafstand van inkopiesentrums ens tog in 'n rustige omgewing geleë.

Nathan C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan C

Pleasant, will be back again.

Everything was neat and tidy, good value for money. Was just unsure if there was WiFi available.

Llewellyn L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn L

Deeglik geniet. Kort distansies na enige van die omliggende winkel sentrums ens.

Waarde vir geld, net die kombuis kraan moet herstel of vervang word.

Nathan C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan C

Perfect.

Value for money. I always come back. Host is welcoming and helpful recommend anyone who need a place in this area to use it.

Ina C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina C

Kamer baie netjies, kar veilig. Kamer ongelukkig erg na rook geruik.

Toe ons inklok was kamer se beddens vars oorgetrek en baie netjies skoon. Kamer het erg na sigaretrook geruik wat sleg was vir ons. Waaier nie baie effektief nie. Res was perfek.

Nathaniel G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nathaniel G

It seemed like a great cottage, but what you can't expect is much for the value.

I doubt they're following Covid-19 protocols. Cutlery was dirty and looks very old, basin (sink) looks ugly, the tap makes a noise, there was literally 20 ml dishwashing liquid, basically most of the kitchenware looks disgusting. The shower's handle falls off when you want to turn on the tap, the bathroom basin does not drain water. Toilet roll was on its last. There was no hand wash or soap. No WiFi password was given. We've been to much more satisfying, neat cottages and guest houses before for the same value. Just thought we'll try out Tranquility. Anyway, besides the above mentioned, the place is quiet and secured. The bedding was neat.

George N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
George N

Op die oog af goed, maar baie tekortk0minge.

As jy die stort oopdraai, staan jy met die handvatsel in die hand. Prop van die wasbak in die badkamer sluit nie dig nie. Was jou gesig onder lopende water. Kombuisopwasbak se prop lek en kastrol staan vol water. Kokkerotjies in jou bed. Eetgerei taai. Alles wat jy wil gebruik moet gewas word.

Pieter H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Baie rustig en die moeite werd. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal sal graag weer daar wil kom bly met ons volgende vakansie.

Johwin D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johwin D

Verblyf voorsien in al jou behoeftes.

Dit is veilig en rustig, skoon en netjies. Asemrowende uitsig oor die stad, met klein balkon op die kant. Sal dit meer waardeer het as daar 'n buitebraaiplek was, geniet dit om 'n vuurtjie aan te steek.

Anne Marie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie R

Puik, netjies, rustig en veilig. Motor veilig agter hekke.

Gasheer het vir ons gewag. Ons het baie laat gearriveer. Was vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer daar tuisgaan. Twaalf minute se ry vanaf die lughawe.

Shanice M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice M

Very safe and quiet. Nice place to go to if you just want to be in your own space.

Very quiet, I was just disappointed when I came there and the gate was locked, we were shouting but no one opened, my partner had to jump over the gate and one of the residents opened for us, other than that I have no problem with the place, it was a very nice weekend.

Juanmare Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanmare Z

Was baie aangenaam!

Ons was baie gelukkig by Tranquility, dis waarde vir jou geld.

Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Waarde vir geld en veilig.

Henz het ons baie vriendelik ontvang, ons het dadelik tuis gevoel en baie lekker gebly. Gastekamer netjies en skoon met al die nodige geriewe. Ons was heerlik uitgerus in die oggende, sal dit beslis aanbeveel.

Eliza A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliza A

Baie gerieflike, netjiese plekkie.

Baie rustige omgewing en die plekkie is oulik toegerus met stoof, mikrogolf, ketel, ens. Die eienaar het ons sommer gemaklik laat voel met sy vriendelikheid. Ek sal enige tyd weer terugkeer.

Hannelie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Baie bekostigbaar.

Die verblyf is baie goed ingerig netjies en regtig 'n rustige area om te bly. Ontvangs van die eienaar baie vriendelik en goed ontvang. Baie dankie weereens.

Nkanyiso D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkanyiso D

Awesome place.

Great, special place with awesome views. Definitely going back for a 2-night stay.

Freddie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie W

Was fantasties, ontvangs was goed, baie veilig.

Verblyf was perfek, sal enige persoon aanbeveel.

Bernette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette B

Ek kan nou nog nie glo vir R350 het ons meer gekry as wat ons verwag het.

Baie dankie Henz vir die naweek jou plek is goed geleë en die dekor is maak jou sommer lekker tuis. Ons was al by verskillende budget woonstelle en hierdie een is die beste. Dit is lekker sentraal geleë. Dankie dat die gasheer ook tegemoetkomend was met die vroeër inkloktyd.

Desere B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B

Heerlike Kaapse vriendelikheid in gerieflike akkommodasie.

My seun het 2 stoei-kompetisies gehad. Ons was baie naby aan die Velodrome geleë, en het absoluut heerlik gebly. Ek sal die gastehuis vir enige een aanbeveel.

Rishaad A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rishaad A

Excellent location and safety.

We really enjoyed our stay at tranquillity. Value for money. Very welcoming. The best part about the place is the location. It's super safe and close to almost everything. Excellent!

Esther K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K

My husband and I enjoyed our stay.

We had our own space, we got the peace we needed. The place was neat. We will go there again.

Johlette S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie stil en veilige area.

Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly en naby aan die plekke waar ons moes wees. Dis baie veilig en rustig en ons het lekker gerus.

Anzelle S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle S

Excellent!

This is value for money! The place is easily found, and a real gem.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Dit is waarde vir geld! Dis maklik om die plek te kry en dis 'n regte juweel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kurt H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt H

Was baie rustig en lekker.

Absoluut die moeite werd vir jou geld.

Riana M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Die plek is netjies en goeie kliëntediens ontvang.

Daar was bietjie van 'n misverstand met 'n dubbele bespreking, maar dit is vinnig en doeltreffend opgelos. Die plek is lekker sentraal geleë en veilig. Dit is waarde vir geld verblyf en ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Lizelle M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Netjies en veilig en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Geskikte plekkie as jy naby Kaapstad lughawe moet wees. Ek sal definitief weer van Tranquility gebruik maak.

Louise Y - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Y

Fantastiese waarde vir geld.

Sal enige tyd weer plek by hulle bespreek. Omgewing was rustig, gevoel asof ek op vakansie was.

Monica S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Bekostigbaar.

Die verblyf was vir ons bekostigbaar en ons het lekker gebly. Ons gasheer was baie vriendelik al het ons hom eenuur die nag wakker gemaak omdat ons trein eers 24:00 in die Kaap aangekom het.

Peet P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet P

Safe and clean.

For the purpose of my one night stay, the place suits my needs.

Kruschev Tiyo S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruschev Tiyo S

Looking forward to the next stay!

Clean facility, safe neighbourhood and facility, good customer service and it feels like home away from home. I loved it.

Hazel G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G

Guesthouse was awesome and peaceful.

Excellent service, safe and secured.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die gastehuis was wonderlik en rustig.

Uitstekende diens en baie veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ashley V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley V

Was baie nice en rustig gewees.

Net die stortwater wat lank vat om warm te word.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was very nice and peaceful.

Just the shower water that takes long to heat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pamela M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

I enjoyed my stay at Tranquility.

I enjoyed my stay but I would suggest that they hire housekeeping team.

Ursula L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L

Verblyf was baie lekker.

Definitief waarde vir jou geld.

Annelisa G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelisa G

Nice experience.

Very clean and just needs work with the shower.

Kathira A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kathira A

Nice place, just needs some upgrading.

Finishing touches needed with the place overall.

Selleng N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Selleng N

It is a very affordable self-catering place.

They have tea and cookies in the room.

Nicolene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene B

Jy kry waarvoor jy betaal.

Plek nie geskik vir meer as 2 volwassenes. Ongelukkig het dit nie gevoel of ons verwag was nie. Plek het ook nie skoon voorgekom nie. Seep in die badkamer om hande te kan was is nodig. Anders, het ons n goeie nagrus gekry. Die omgewing was rustig en uitsig oor Tafelberg en stadsliggies baie mooi.

Elizma L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

Gasvryheid.

Die ontvangs van ons was nie blywend nie. Die slaapplek was nie gemaklik nie. Sal dit nie aan beveel nie.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Delene G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Delene G

No door to the bathroom.

The room had not been cleaned adequately before occupancy.

Hetty S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hetty S

Slegte ervaring.

Ons maak al sedert die ontstaan van die webtuiste gereeld gebruik van jul dienste, met groot sukses en tevredenheid! Hierdie was die eerste keer dat ons teleurgestel is in verblyf deur jul aangebied. Ons voel baie sterk dat Tranquility nie aan die webtuiste se goeie standaard voldoen nie! Dit hoort nie op jul lys te wees nie! Eerstens het ek Tranquility onder Plattekloof gevind, en dit is beslis nie daar geleë nie. Ontvangs by aankoms was glad nie verwelkomend nie en parkeerplek te klein vir ons motor. Ons moes medegas soek om sy motor te skuif, sodat ons albei in en uit ons motors kon kom. Ons kamer was glad nie op standaard nie. Die stort se water was yskoud toe ons wou stort en daar was geen warmwaterkrane in wasbak van badkamer en ook nie kombuis nie - moet ketel kook vir skeerwater en skottelgoed. Die handdoekreling was afgebreek en het op die vloer gelê, daar was geen toiletpapierhouer nie (en toiletpapier se kartonrolletjie het uitgeval - dus van swak gehalte) en as stort se kraan oopdraai staan jy met hom in jou hand! Die bed se duvette was baie swak - binnekant skuif heeltyd na een kant, met gevolg een person lê met dun lappie en ander person met opgebondelde stopsel op hom. Die elektrisiteitaansluiting is gevaarlike bondel drade. Die deur sluit nie goed af nie, met die gevolg dat buurgaste se braaivleisrook by ons kamer ingekom het, saam met 'n koue trek. Die lappe en skoonmaakmiddels het rondgestaan, dus was daar wel 'n poging om skoon te maak, alhoewel ek al die breekware, eetgery en bekers eers gewas het voor gebruik, aangesien dit maar twyfelagtig gelyk het. Sonder twyfel die swakste verblyf wat ons al ooit ervaar het.

Charles H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H

Aangenaam.

Maklik om te bereik en nie ver van instansie waar ons moes wees nie.

Chadwill J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwill J

Baie lekker en rustige omgewing om in the bly en baie veilig ook.

Ons het baie lekker gebly in Tranquility. Sal enige tyd weer teruggaan om daar te bly. Ek het geen klagtes nie.

Mietha J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mietha J

Veilige, rustige plekkie.

Die plekkie is mooi maar die yskas is te klein vir 4 mense. Die beddegoed was nooit geruil vir 4 nagte nie. Nie eens skoon handdoeke gegee nie. Geen air-con terwyl dit so warm was, die dakwaaiers het glad nie gewerk nie. Die plek self is bietjie klein vir 4 mense.

Sterna B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sterna B

Ek het die verblyf geniet.

Die inrit na parkering bietjie hoog en skuins. Voordeur sluit moeilik.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171ab9a273cda73f33fec935daca90b3752ae1a19f9c220858560248646f0297350c825d4224ff49cabacb21e4dfa9bfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 33 Leerdam Street Avondale 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.892889702491 18.599792499349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang