Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Tranquility

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility bied selfsorgverblyf in Avondale, Kaapstad.

Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaaparea en 'n privaat badkamer.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Parkeerplek wat kan sluit word voorsien.

Tranquility is net 'n kort entjie se ry vanaf talle besienswaardighede en restaurante en is net 1 km vanaf Karl Bremer Hospitaal, 2 km vanaf Parow Gholfklub en 6 km vanaf Tygervallei. Die verblyf is ook baie naby Louis Leopold Hospitaal, die N1 City Hospitaal en Panorama hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charles G
Gesin met klein kinders
5.0
Heel aangenaam. Ja, was baie stil en rustig.
Mrt 2025
Virgil V
Gesin met klein kinders
5.0
Terugkom. Asemrowende uitsig oor Kaapstad en ons verblyf baie geniet. Sal weer daar wil bly. Henzee was baie gaaf. My foon het ek verloor met alle inl...
Sien meer
Feb 2025
Carina B
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklik lekker. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het met 'n baie mooi uitsig.
Jan 2025
Servaas Nicolaas D
Besigheidsreis
5.0
N/A. Peaceful and efficient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Wilma F
4.8
Dankie Henz. Lekker gebly en groot verrassing - vrugtekoek geskenk om die nuwe jaar. Dankie Henz. Lekker gebly en groot verrassing - vrugtekoek gesken...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171ab9a273cda73f33fec935daca90b3752ae1a19f9c220858560248646f0297350c825d4224ff49cabacb21e4dfa9bfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 33 Leerdam Street Avondale 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.892889702491 18.599792499349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011