Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Aloe Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-weg 15, St Francisbaai-omgewing, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree Aloe Guest House is 'n eksklusiewe gastehuis wat verblyf in 2 eenhede in St. Francisbaai bied. Die gastehuis spog met pragtige tuinuitsigte en is die ideale wegbreek vir gaste wat rustigheid soek.

Die eenhede het gemaklike beddens, gehalte-linne en privaat ingange. Al die kamers het geriewe soos haardroërs, badhanddoeke, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met DStv en Netflix. Elke eenheid se slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die badkamer het 'n stort. Aloe Kothuis en Moonglow het ook kombuisgeriewe.

Daar is gratis WiFi en gaste kan die besonderse uitsigte vanaf hul balkon bewonder. Die gastehuis se tuin is die perfekte plek vir 'n piekniek of vir kinders om te baljaar.

Verder het gaste toegang tot braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Reservoir-weg 15, St Francisbaai-omgewing, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tree Aloe Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-weg 15, St Francisbaai-omgewing, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa3c6db58038a86c819a82a9308c11ea1f13b471eaa8b1fa63e5c84cb6ca0a59fb7d04cea9752bf24ddfd5179fe0634d93b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Reservoir Road St Francis Bay Village 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.165737564656 24.823359498148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang