Tree Aloe Guest House
Beskrywing
Moonglow is 'n moderne eenheid op die eerste verdieping met 'n trap wat na die kamer lei. Dié kamer is met verhit-en-eetgeriewe toegerus. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke, toiletpapier, stortseep, handseep en room word voorsien. Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n tafeltjie met 2 stoele en 'n uitsig oor die tuin. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. 'n Ontbytmandjie is op versoek teen 'n esktra koste beskikbaar. Hierdie eenheid het 1 parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Ekstra breekskadedeposito sal vereis word.
Rook is verbode in die eenhede.
Geen geraas na 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Aloe Cottage is 'n moderne oopplan-selfsorgkothuis op die grondverdieping. Die slaaparea is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort. Alle linne, badhanddoeke, stortseep, toiletpapier, handseep en room word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n espresso-masjien toegerus. Gaste moet hulle eie koffiekapsules saambring. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n houtkoffietafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid beskik ook oor 'n stoep met 'n uitsig oor die bekoorlike tuin. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Ontbytmandjie is op versoek teen 'n esktra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Ekstra breekskadedeposito sal vereis word.
Rook is verbode in die eenhede.
Geen geraas na 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir-weg 15, St Francisbaai-omgewing, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang