Tshukudu Bush Camp
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KT 206 en 207, Langs die R40, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Tshukudu Bush Camp bied selfsorgverblyf in ’n Groot 5-reservaat wat aan die Krugerwildtuin-area naby Hoedspruit grens. Dié reservaat is 4000 ha groot en bied ’n lieflike uitsig op die Drakensberge. Hiér kan gaste wildkyk en saam met ’n opgeleide gids voetslaan.
Verblyf word gebied in grasdak-kothuise met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Elke kothuis het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ’n gemeenskaplike area met ’n kombuis, binne- en buite-leefarea en ’n boma. Die kombuis is toegerus met stowe, ’n mikrogolf, potte, panne, eetgerei en breekware. Elke kothuis het ook ’n kombuisie met ’n yskas en kaste, asook DStv en WiFi..
Die kamppersoneel sal die skottelgoed was en gaste help om maaltye voor te berei. Hulle kan ook met die vuur en braai help.
Tshukudu Bush Camp bied ’n speelarea vir kinders, tafeltennis en ’n swembad. Daar is ook verskeie uitkykpunte met uitsigte op die watergat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- KT 206 en 207, Langs die R40, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Tshukudu Bush Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KT 206 en 207, Langs die R40, Hoedspruit, 1380, Limpopo