Tsunamoon River Camp
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lekkersmask Wildreservaat, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Vanaf R9 500 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Tsunamoon River Camp is 'n eksklusiewe selfsorgkamp langs die bekende Selatirivier en bied verblyf aan 1 groep op 'n slag. Die kamp se uitleg is ontwerp dat gesinne en vriendegroepe gehaltetyd saam kan deurbring.
Die eiendom het slaapplek vir 15 gaste en beskik oor 4 chalets. Twee van die chalets het 'n hoofslaapkamer, 'n kinderkamer met enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 chalets het elk 'n hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Al die hoofslaapkamers het 'n koffiestasie en daar is 'n stoep waar jou oggendkoffie geniet kan word. 'n Kot vir 'n baba kan ook by een van die kamers gevoeg word en al die slaapkamers het lugversorging.
Die kamp se hoofgebou bied 'n panoramiese uitsig oor die Selatirivier en beskik oor 'n kombuis, 'n eetarea, kuierarea, braai-area en 'n swembad. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is lugversorging.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en lei na die etenstafel met 16 stoele. Die vermaakarea het 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel en daar is 'n boma met 'n vuurput voor die lapa wat af na die swembad toe lei.
Die tarief sluit 1 wildrit per dag, braaihout, 'n skoonmaakdiens en ys in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Avanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lekkersmask Wildreservaat, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Gaste dink Tsunamoon River Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vallei van die Olifante Limpopo
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lekkersmask Wildreservaat, Gravelotte, 0895, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang