Tsunamoon River Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Moet asb. nie die wilde diere voer nie.
As jy op 'n wildrit is, maak asb. seker dat al die binnedeure toe is en moet asb. nie kos binne los nie.
Die stoele rondom die vuurput moet asb. onder die lapa geplaas word.
Geen vandalisme van enige aard sal geduld word nie. Dit geld vir die eiendom by die kamp, maar ook alles in die natuur op die eiendom.
Rook is streng verbode in al die kamers.
Geen sigaretstompies mag enige plek anders as in die asbakkies geplaas word.
Gaste mag nie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lekkersmask Wildreservaat, Gravelotte, 0895, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang