Tula 159
Beskrywing
Die basiese oornagkamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel en dit is geskik vir semi-selfsorg. Die kamer het sy eie ingang en badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n 34" LCD-TV met volledige DStv. Die kamer is langsaan ons besige parkeerarea en word aanbeveel vir korttermynverblyf of oornaggaste. Let asb. dat hierdie eenheid nie toegang tot die jacuzzi het nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon en kan met aankoms gereël word.
Indien gaste vroeg vertrek, word die volledige oorspronklike bedrag gehef.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid, hoewel reëlings vir addisionele voertuie en waens moet gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-sakpaseenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en oond. Die eenheid het sy eie privaat ingang en 'n 34" LCD-TV met DStv en onbeperkte WiFi. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind onder 18 jaar. Let asb. dat hierdie eenheid nie toegang tot die jacuzzi het nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon en kan met aankoms gereël word.
Indien gaste vroeg vertrek, word die volledige oorspronklike bedrag gehef.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid, hoewel reëlings vir addisionele voertuie en waens moet gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelkamer het sy eie privaat ingang, badkamer met 'n stort en kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid beskik ook oor 'n 32" LCD-TV met PVR en volledige DStv-pakket. Let asb. dat hierdie eenheid nie toegang tot die Jacuzzi het nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon en kan met aankoms gereël word.
Indien gaste vroeg vertrek, word die volledige oorspronklike bedrag gehef.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid, hoewel reëlings vir addisionele voertuie en waens moet gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 'n gesin van 4 en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens (stapelbeddens). Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n bankie op die patio met 'n braai. Let asb. dat hierdie eenheid nie toegang tot die jacuzzi het nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon en kan met aankoms gereël word.
Indien gaste vroeg vertrek, word die volledige oorspronklike bedrag gehef.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid, hoewel reëlings vir addisionele voertuie en waens moet gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en bied slaapplek vir 4 gaste (3 volwassenes en 'n kind). Dit het sy eie privaat ingang, badkamer met 'n stort en kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond en ketel. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met volledige DStv. Let asb. dat hierdie eenheid nie toegang tot die jacuzzi het nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon en kan met aankoms gereël word.
Indien gaste vroeg vertrek, word die volledige oorspronklike bedrag gehef.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid, hoewel reëlings vir addisionele voertuie en waens moet gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gesinseenheid is langs die plonspoel en het 'n privaat braai-area. Dit is ideaal vir langer verblyf en het DStv en onbeperkte WiFi. Die eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes en 'n kind onder 18 jaar. Let asb. dat hierdie eenheid nie toegang tot die jacuzzi het nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon en kan met aankoms gereël word.
Indien gaste vroeg vertrek, word die volledige oorspronklike bedrag gehef.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid, hoewel reëlings vir addisionele voertuie en waens moet gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n Jacuzzi en 'n kaggel. Die pakket sluit 'n 2 uur lange Jacuzzi-sessie, 'n opsionele diens met 'n bos blomme, ys, 'n bottel vonkelwyn en hout vir die kaggel in die winter in teen R500 (betaalbaar met aankoms en 24 uur waarskuwing is nodig). Geen ekstra gaste of besoekers word in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. 'n Bottel vonkelwyn. 'n Bos blomme. Hout vir die kaggel in die winter.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen R70 per persoon en kan met aankoms gereël word.
Indien gaste vroeg vertrek, word die volledige oorspronklike bedrag gehef.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid, hoewel reëlings vir addisionele voertuie en waens moet gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang