Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turksvygrivier Safari's

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Natasha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable and restful. We had a great night's stay here. The cleanliness and layout of the place is great, pet friendly on request. We had a wonderful braai area and our pup was all too happy to be there and explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons sal graag weer wil kom bly. Die verblyf in Turksvygrivier Safari's was fenomenaal. Die akkommodasie was van hoë gehalte. Ons seuns het lekker weg van pa en ma in die "hout huis" geslaap. Ons het selfs ons 2 brakkies saamgeneem en hulle het die plaaslewe vreeslik geniet. Die gemeenskaplike kuierarea was baie goed toegerus. Die kameelperdvel het my Pug in sy spoor gestuit, ons moes hom daaroor dra, dit was skreeusnaaks. Ons het selfs in die plaasdam gaan afkoel, en binne sekondes weer droog gewaai. Dit was 'n wonderlike siel-vullende wegbreek van die stadslewe. Baie dankie dat ons hier vir 2 aande onsself weer kon kom vind. Dankie ook vir die lekker koffie en beskuit, alhoewel ons Madam/Eve, die beskuit namens ons kom geniet het (ons moes dit nie op die tafel gelaat het nie). Ons het hulle net soveel geniet. Sien julle weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlik, onspanne gasvry. Ons het heerlik na 'n warm Desembersdag in die dam baljaar. Pragtige diere langs die dam gesien. Voor die vuur tot laat na naggeluide geluister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randell P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Asemrowend. Dit was 'n goeie rustige plek om weg te breek van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Turksvygrivier Safari's
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Gerhard H
1 nag
2.4
Feb 2023

Was nie soos verwag nie. Sien sterre.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Baie rustige en pragtige atmosfeer. Die plekkie was maar klein en het nie sy eie kombuisie gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leinadu A
1 nag
4.2
Nov 2022

Ideaal. Rus en vrede, so by die water met die Karoo se stilte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarie W
Kort verblyf
4.2
Mrt 2022

Rus vir siel en gees! Stilte, natuurgeluide, stap, kano, swem in dam, skoon lug, uitgestrektheid van die Karoo en plaasatmosfeer was werklik salf vir die gemoed. Sterre skyn helder. Ons het gehou van die rugged en basic aanslag. Amper vergeet ek: ons is bederf met roosterkoek en die heerlikste konfyt - behoorlik vingers afgelek - petit-groenvyekonfyt van die plaas af. Damhuis kort net nog 'n trappie of iets - veral as mens se knie nie lekker is nie - dit is nét te hoog.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Celia Nobayeni Lulama G
1 nag Saam met vriende
3.0
Jan 2022

Could be best for groups, not individuals, as there is no security at the gate. We were 2 females. The fact that we were all by ourselves on the farm made us feel unsafe. Otherwise the stay has a potential of being suitable for a group holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rustigheid. Ongelooflike gasvryheid ontvang van die eienaar. Die plek is lekker geleë, volledig toegerus en baie gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca7cac2cf13fdc8367e1b5d934caca59c3e267f17d45b4f1980e19a6f83e3c615b2a7bda67ef51f38470caa89db87153dc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R337 Turksvygrivier 5860 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.627599490804 25.060464619883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang