Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Two Sticks

Selfsorg
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Two Sticks
Slaapplek vir tot 10 mense
VOL
VOL
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.
R3 250
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hier is 'n paar nuttige wenke om 'n aangename ervaring tydens jou verblyf te verseker:
Moet asb. niks vir die wild, buiten die kos wat by die park se kruidenierswinkels beskikbaar is, gee nie.
Gaste moet asb. alle vure blus voordat hulle die perseel verlaat.
Hou die vensters en deure toe wanneer niemand tuis is nie. Moenie die ape onder enige omstandighede voer nie.
Moet asb. geen glasware na die swembadarea bring nie. Plastiekglase is beskikbaar. Hou ongewenste insekte weg deur skottelgoed deeglik te was.
Gooi rommel behoorlik weg deur te verseker dat vol sakke stewig vasgemaak en binne die asblikhok by die verblyf se ingang geplaas is. Dit keer dat bobbejane 'n gemors maak.
Respekteer asb. die stilte-ure vanaf 23:00 tot 07:00. Alle gaste in die park is daar om die rus en vrede van die bos te geniet.
Troeteldiere, rook of enige vorm van rook is op die perseel verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Patryslaan 3593, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa21f44a94d1234a4acf45cd9a5a7ff62cde5cf3633f65af8afb8486feb4b0f7c40c3773b2706e6135d80c62ab99302b5a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 3593 Patrys Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3460595 31.8072484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456