Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Sticks

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Two Sticks
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Matilda A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda A

Awesome awesome sal weer daar gaan bly.

Baie oulike plekkie. Ongelooflik baie diere gesien. Baie netjies en baie goed ingerig.

Carine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Ons het dit baie geniet.

Baie dankie. Ons het heerlik gekuier. Skoon en netjies met alles wat nodig is. Al die diere wat kom kuier het was 'n hoogtepunt.

Madelyn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn B

Lekker, warm, nuwe ervaringe, skoon en rustig.

Dit was 'n baie netjiese en lekker plekkie vir ons gesin. Die diere het pellets uit ons hand kom eet. Dit is naby aan die waterpark en winkels asook die in/uitgang. Sal definitief vir almal aanbeveel.

Two Sticks se terugvoer

Thank you very much for your review.

Two Sticks
Amanda D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Sal weer kom.

Ons (oupa en ouma) was daar saam met ons kinders en kleinkinders en het baie lekker gebly. Plek en linne was skoon.

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Patryslaan 3593, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa21f44a94d1234a4acf45cd9a5a7ff62cde5cf3633f65af8afb8486feb4b0f7c40c3773b2706e6135d80c62ab99302b5a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 3593 Patrys Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3460595 31.8072484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang