Uitkomst Selfsorg Akkommodasie
Description
'n Ou werkershuis, wat oorspronklik net 2 vertrekke, grondvloere en geen geriewe gehad het, spog nou met klipvoere en 'n en-suite badkamer. Die een vertrek is as kombuis ingerig, toegerus met 'n 3-plaat gasstofie, 'n gas-yskas met 'n vrieshokkie, opwasbak en die nodige eetgerei en braaitoerusting. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Warm water word gemaak in 'n warmwaterdonkie. Hout vir die braaiplek en warm water word voorsien.
Room/Unit Overview
Bedroom
En-suite
1 x Double Bed
Shower, Toilet
Rates
More room/unit pictures
What you'll find here
Popular
Kitchen & Dining
Outdoor
Parking & Access
Price Includes
Rates displayed are on a self-catering basis.
House Rules
Please note that there is no cellphone reception or electricity.
Cancellation Policy - Moderate
More than 1 month before check-in | 100%deposit refunded |
More than 1 week before check-in | 50%deposit refunded |
Less than 1 week before check-in | 0%deposit refunded |
Description
Uitkomst Selfsorg Akkommodasie - Huis Bied lieflike verblyf in 'n plaas huis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 14 km van die N1-snelweg af op 'n grondpad. Die huis bied verblyf aan 10 persone en beskikbaar oor 4 slaapkamers, 2 badkamers. Daar is 'n vol toegeruste kombuis. Die kombuis is ook toegerus met 'n gasyskas, ketel en gasstoof. Lig word voorsien deur paraffienlampies. 'n Donkie voorsien warmwater en werk ook met hout/vuur. Hout daarvoor wors voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien. Kuiervuur-hout is beskikbaar op aanvraag om te koop. Gaste kan die stil plaaslewe met pragtige sonsondergange en helder sterre saans geniet. Swem in 'n plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n wandeling op die plaas, ry fiets of neem deel aan die plaasaktiwiteite.
Room/Unit Overview
Bedroom
1 x Double Bed
Bedroom
1 x Double Bed
Bedroom
2 x Single Bed / Three-Quarter Bed
1 x Double Bed
Bedroom
2 x Single Bed / Three-Quarter Bed
Bathroom
Bath, Toilet
Bathroom
Shower, Toilet
Rates
More room/unit pictures
What you'll find here
Popular
Bathroom
Bedroom & Laundry
Family & Pets
Heating & Cooling
Kitchen & Dining
Outdoor
Parking & Access
House Rules
Please note that there is no cellphone reception or electricity.
Cancellation Policy - Moderate
More than 1 month before check-in | 100%deposit refunded |
More than 1 week before check-in | 50%deposit refunded |
Less than 1 week before check-in | 0%deposit refunded |
- Capacity: 42 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Western Cape
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers