Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Paleis
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie - Paleis Bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 14 km van die N1-snelweg af op 'n grondpad. Die kothuis bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, rusbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, ketel en gasstoof. Lig word voorsien deur paraffienlampies. 'n Donkie voorsien warmwater en werk ook met hout/vuur. Hout daarvoor word voorsien. Let op: Daar is geen selfoon opvangs of elektrisiteit op die perseel. Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien. Gaste kan die stil plaaslewe met pragtige sonsondergange en helder sterre saans geniet. Swem in 'n plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n wandeling op die plaas, ry fiets of neem deel aan die plaasaktiwiteite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar geen selfoonsein of elektrisiteit is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Huis
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie - Huis Bied gerieflike verblyf in 'n plaas huis met houtvloere op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 14 km van die N1-snelweg af op 'n grondpad. Die huis bied verblyf aan 10 persone en beskikbaar oor 4 slaapkamers, 2 badkamers. Daar is 'n vol toegeruste kombuis met 'n gasyskas en gasstoof. Lig word voorsien deur paraffienlampies. 'n Donkie voorsien warmwater en werk ook met hout/vuur. Hout daarvoor word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien. Kuiervuur-hout is beskikbaar op aanvraag om te koop. Let op: Daar is geen selfoon opvangs of elektrisiteit op die perseel. Gaste kan die stil plaaslewe met pragtige sonsondergange en helder sterre saans geniet. Swem in 'n plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n wandeling op die plaas, ry fiets of neem deel aan die plaasaktiwiteite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Ekstra koste
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Temperatuurbeheer
Kaggel
Huisreëls

Let asb. dat daar geen selfoonsein of elektrisiteit is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c483e3d76e62467a46610a664e31a5fb5b5a48a08560a1579c739813715b9e083f5fa80c4020a94da1580ac87902719d5df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Boksfontein 40 km from Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.857643187728 23.462748280159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang