Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valmont Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Martie B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome! Baie lekker, netjies, ons almal het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Luxurious feel, quiet and safe. Clean and well-equipped cottage with load shedding relief and a good shower. Set on beautiful grounds. Empty sugar bowl my only issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Terry D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

A place to chill, but close enough to many activities. Even though it rained on both days, we still had an awesome stay at Valmont Estate. We booked both cottages as my family from Australia were visiting. The dam cottage had a large undercover verandah and a lovely view of the fields where the horses were roaming as well as the mountains in the background. The bush cottage was surrounded by indigenous bush which was filled with birdsong in the mornings. Was so peaceful away from the hustle and bustle of the holiday crowds. The location of Valmont Estate is superb for exploring all that The Crags have to offer and is a few kilometers from Nature's Valley for its beautiful lagoon and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ongelooflik! Ons verblyf was so lekker. Die Bush Cottage was uiters groot, gemaklik, luuks en het die mooiste meubels in. Dit is prakties en gemaklik en is ten volle uitgerus. Die WiFi is effens stadig, maar niemand stel belang in slimfone en laptops as jy in so 'n ongelooflike mooi plek jouself vind nie. Watson het die mooiste glimlag en geen versoek was te groot vir hom nie. Die skoonmaker was vriendelik en deeglik en elke personeellid het ons soos BBP's behandel. Ek sou vir altyd wou bly as ek kon! Ek beplan alreeds my volgende Valmont Estate wegbreek! Vir seker die heel beste eiendom wat ek al ooit besoek het via LekkeSlaap (en ek bespreek gereeld!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2022

One of the worst accommodation experiences ever. The power went off all of a sudden while watching TV after dinner, I called the owner and sent numerous messages, but they don't take calls, no reply. So we had to go to bed as there's nothing we can do in the dark, cold night. I had to wake up at midnight as all lights turned on and interfered with sleeping. I had to wake up around 3 am as the security system kept beeping, so I couldn't have a deep sleep after 10 hrs of driving. Toilet in main looks dirty with old stains inside, so we had to use the other toilet. Owner replied the next day and offered 50% off on next visit. What a joke. She expects me to come again?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anita S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Stylvol, skoon, netjies. Wonderlike rustige plaaslewe! Kon vir altyd op die stoep bly sit en die stilte ervaar, wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Goeie ligging, rustig en lekker atmosfeer! Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies en skoon en die foto's is ’n ware beeld van wat jy kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang, die huisie was pragtig en baie skoon. Die omgewing is rustig en stil en die plaas is netjies. Die personeel het ons huisie baie mooi skoon gemaak daagliks en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

An amazing location with beautifully decorated cottage. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Rustigheid en natuurskoon. Het 'n naweek by Valmont bespreek vir 'n wegbreek en was glad nie teleurgesteld nie. Die verblyf het alles wat mens nodig het met ekstra bykomstighede wat die verblyf ekstra spesiaal maak. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LeeAnne
Valmont Estate
Baie dankie, Ons waardeer dit en sien uit om julle weer hier te he.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

LeeAnne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valmont Landgoed, Loredo Suid, 24 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALcIqWY2WF2YFCuMV0NBEe40DXIzkzmhpBpOBeaqDbkR9MVEy9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Valmont Estate Loredo South 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940275941971 23.504002712294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang