Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vetashe Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Vetashe Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Izette N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette N

Gerieflik, skoon, veilig, goeie omgewing - alles wat jy van 'n gastehuis wil hê.

Ons het so lekker oornag by Vetashe Gastehuis. Indien ons in die toekoms weer in Standerton moet oornag, sal dit vir seker by Vetashe Gastehuis wees. Dankie, ons het lekker gebly!

Hannes S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Netjiese. Veilige. Bekostigbaar.

Netjiese skoon en veilige verblyf. Goed versorg. Baie vriendelike ontvangs deur Bea. Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

Natacha B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha B

Absolutely the best.

We had the best stay for the night. Would book again anytime. Everything was clean and neat and so peaceful.

Janie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie C

Skoon en netjies.

Baie netjies, skoon. Alles wat nodig is, is daar.

Warren J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Warren J

Lekker.

Heerlik gebly. Baie mooi plekkie.

Chrissie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B

Geen klagtes.

Baie behulpsaam en vriendelk. Selfs toe ons moes teruggaan vir iets wat ons vergeet het.

Jeanne T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne T

Baie netjiese plek en gerieflik geleë.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Die kamers was baie skoon en netjies.

Peter H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Host Bea was absolutely fantastic. Bea could not have done any more to make our stay memorable and she is a lovely lady. Very accommodating and nothing was too much for her.

Absolutely awesome facilities and wonderful people from the housekeepers to the owner Bea who is a wonderful hostess. Would certainly stay at this accomodation again should the need arise.

Pricilla P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pricilla P

Pleasant and comfortable.

One of the best B&Bs we have stayed at.

Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie aangenaam.

Sal dit vir seker aanbeveel.

Vetashe Guest House se terugvoer

Baie dankie Johan. Waardeer.

Vetashe Guest House
Les V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les V

Uitstekend!

Goeie waarde vir geld. Niks meer nodig vir 'n oornagverblyf. Ek kan dit aanbeveel.

Bernard R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Perfect overnighter.

If ever forced to stay over in this town again, we won't look further than Bea's place.

Charles B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Puik en vriendelike diens. Geriewe is netjies en skoon.

WiFi is beskikbaar en die ligte blly aan gedurende load shedding.

Santie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie D

Aangename verblyf, vriendelike ontvangs.

Daar was slegs koffie, suiker en melk vir een keer se drink. Sou lekker gewees het as mens darem vir ten minste twee keer kon koffie drink.

Antoinette O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette O

Vriendelike diens ontvang. Alles was netjies en dit was 'n rustige atmosfeer.

Ons moes iemand help trek en het oornagplek gesoek vir slaap. Alles het seepglad verloop van bespeek tyd tot vertrek tyd. Vriendelike ontvangs. Behulpsaam en 'n skoon kamer en geriewe. Dit was 'n koue naweek, maar die plekkie was knus en warm deur die nag. Sal dit graag aanbeveel vir enige persoon wat wil oorbly.

Magdalena V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena V

Heerlik en veilig.

Dis altyd lekker om by 'n gastehuis te bly waar alles veilig is en gemaklik is. Die kamer het alles wat 'n mens nodig het, netjies en skoon.

Vetashe Guest House se terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Vetashe Guest House
Ronel B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Uitstekend. Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Diens was uitstekend. Ontbyt kon ek nie opeet nie. Dit was so lekker. Sal weer daar oorbly.

Vetashe Guest House se terugvoer

Baie dankie Ronel. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons probeer altyd ons bes. Sien uit om julle weer te sien.

Vetashe Guest House
Happy M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M

Amazing.

Awesome, lovely, warm and cozy place.

Dieter L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter L

Mense baie aangenaam. Ek het baie lekker gebly!

Baie netjies en veilig. Dankie.

Abie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abie D

Vriendelike personeel, rustige blyplek.

Dit was die gastehuis met die beste bed waarop ons nog ooit geslaap het.

Kristina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristina S

Very good stop over location on our way from the coast back to Joburg.

Nice rooms, undercover parking, WiFi.

Pottie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pottie P

Oornag op pad na die Krugerwildtuin.

Baie vriendelik ontvang. Pluspunt is dat daar 'n kragopwekker is wat aangeskakel word sodra beurtkrag begin. Smaaklike ontbyt bedien in kamer.

Andriette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette S

Baie netjiese verblyf wat ek sal aanbeveel. Als wat jy nodig het. Beddens slaap heerlik. Kamer elke dag skoongemaak. Baie dankie vir jou gasvryheid, Bea. As ek weer in Standerton is, kom bly ek vir seker weer by Vetashe.

Vir seker die moeite werd! Fantastiese plek!

Maryna H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna H

Sal definitief weer daar bly. Lekker geslaap op die beddens.

Daar is 'n mikrogolf, yskas, ketel en eetgerei as jy iets wil saamneem.

Qaphelani Z - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Qaphelani Z

Great stay

Beautiful and quiet accommodation.

Eugéne V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugéne V

Bea received us at the Guesthouse, explained everything clearly and was very friendly. We were pleasantly surprised and would surely frequent the establishment again in the near future.

See stars.

John S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John S

Good overnight stop.

Town itself is a dump. No reasonable restaurant, only typical franchise joints.

Vetashe Guest House se terugvoer

Thanks for your feedback about the accommodation. We can manage and keep that in good condition.
Unfortunately, we do not have control over the municipality. Our town needs a lot of TLC.
Hope to see you in the future again!

Vetashe Guest House
Zetta J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetta J

Alles was 100% reg vir ons oornag verblyf!

Awesome! Bea is 'n gasvrou 10 000! Dankie vir alles wat 100 persent reg was vir ons oornag verblyf. 'n Mooi skoon kamer en badkamer is altyd 'n wenner. Dankie vir jou moeite om alles so huislik te maak. Sal beslis weer daar gaan bly as ons in Standerton omgewing moet oornag.

Vetashe Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was n voorreg om julle as gaste te kon verwelkom.
Julle Kan enige tyd weer kom kuier.

Vetashe Guest House
Tilana K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana K

Puik kliëntediens, vriendelik en behulpsaam sal definitief aanbeveel!

Puik kliëntediens, vriendelik en behulpsaam sal definitief aanbeveel! Dit was rustig, die kamers is netjies en mooi. Sal definitief weer daar bly as ons weer Standerton toe gaan.

Maretta T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretta T

Skoon, netjiese kamers.

Wonderlike plek om oor te bly na 'n lang reis op pad Krugerwildtuin toe. Lekker beddens met goeie linne. Sal weer daar gaan oorbly in die toekoms.

Vetashe Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit Baie.

Sal jul graag weer as gaste wil akkommodeer.

Vetashe Guest House
Danie A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie A

Gerieflike oorslaap-gastehuis.

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Kamer pynlik netjies en modern. Sal enige tyd aanbeveel.

J R V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J R V

Vriendelik, behulpsaam and baie gasvry.

Die gastehuis is goed geleë naby 'n winkelsentrum. Die diens is uitstekend en die kamers gee 'n gemaklike tuis gevoel. Definitief uitmuntende waarde vir geld. Ontbyt is opsioneel, maar die moeite werd om in te sluit.

Vetashe Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om jou spoedig weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Bea

Vetashe Guest House
Ronald L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Baie goed ontvang en alles was soos benodig.

Baie goed ontvang, alles was so verwag.

Marinette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette D

Vetashe Guest House is 'n netjiese, bekostigbare gastehuis met moderne geriewe.

Vetashe Guest House is 'n gerieflike gastehuis met 9 kamers. Die fasiliteite is redelik privaat en gerieflik. Die kamer waarin ons tuisgegaan het is modern en gerieflik ingerig met 'n klein kombuisarea met die nodige geriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en ketel, asook eetgerei vir twee persone. Die en-suite badkamer is modern en skoon. Alles is redelik nuut en netjies versorg. Die kamer beskik ook oor 'n dakwaaier asook 'n verwarmer vir koue Standerton-nagte en 'n reuse kragstasie-toneel teen die muur wat die omgewing uitbeeld. Besonders! Die houtdek-stoepie voor die kamer gee effens privaatheid en bied ruimte om te sit en koffie drink en na die gekoer van Standerton se duiwe te luister. Die terrein is nie kindervriendelik nie, want die swembad is nie omhein nie en die grootste deel van die terrein is gruisklippies. Veilige parkering is agter die huis. Vetashe is beslis 'n oorslaap werd! Die gasvrou was besonder vriendelik en behulpsaam.

Tesca S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S

'n Ongelooflike lekker plekkie om te bly.

Vriendelike gas vrou wat ons met ope arms verwelkom het. Baie veilige en netjiese plek om te bly. Sal definitief weer daar oorslaap.

Ettienne K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne K

Netjies en skoon.

Netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Riaan G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G

Heerlik!

Pragtige, skoon, netjiese en rustige gastehuis. Dankie Bea vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons sal beslis weer by julle oorslaap!

Christine N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N

Vetashe was clean and brand new. The owners were very friendly.

We just slept there overnight to run a marathon the next day, but Vetashe met our needs.

Myrtle R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle R

Baie gerieflik en privaat. Naby aan eetplekke.

Die gastehuis word definitief aanbeveel. Ontbyt was fantasties.

Surita N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita N

Aangenaam en gasvry.

Ons het baie lekker gebly en Bea is baie behulpsaam en gasvry.

Susan R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R

Baie netjies en baie gasvry.

Baie goed. Dankie vir julle gasvryheid!

Wilma N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma N

Gerieflik en netjies.

Die B&B is nog in sy kinderskoene. Ons kon sien ons kamer was sopas klaargemaak, so daar was klein dingetjies wat ons gemis het, soos handdoekrelings in die badkamer. Maar die gasvryheid en lekker ontbyt het definitief opgemaak daarvoor.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60A Beyers Naude Straat, Standerotn, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MjU2MWI3LTU5ZWEtNDAxNS04N2RkLTA5NmZhMTVlY2VjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 60A Beyers Naude Street Standerotn 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.934880560633 29.241350144148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang