Vetashe Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60A Beyers Naude Straat, Standerotn, 2430, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vetashe Guest House is geleë 'n gesogte woonbuurt in Standerton, Mpumalanga. Ons bied 'n rustige, pragtige omgewing. Ons is stapafstand van winkelsentrums, skole, 'n hospitale, die SSG, restaurante en vele meer af. Daar is 4 luukse en suite-kamers wat onlangs aangebou is. Die kamer is netjies, modern, stylvol en goed geprys. Al ons kamers word 7 dae per week skoongemaak. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan ook lekker swem in die swembad op die perseel.
Lees meerDít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 60A Beyers Naude Straat, Standerotn, 2430, Mpumalanga
- Gaste dink Vetashe Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60A Beyers Naude Straat, Standerotn, 2430, Mpumalanga