Villa Marine Guest House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 73, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R1 710 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Marine Guest House is 'n toevlugsoord vir gaste wat wil walviskyk. Dit is in die rustige Pringlebaai Natuurbewarea versteek.
Verblyf is in 'n verskeidenheid elegante kamers met gemaklike beddens beskikbaar. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad en elke kamer bied 'n pragtige see-uitsig.
Die bekoorlike dorpie het lekker eetplekkies en gaste kan rustig gaan stap en die oulike winkels en deli's verken. Natuur is 'n groot fokuspunt by Villa Marine Guest House aangesien dit in 'n groot bewaringsgebied is waar wildspesies soos bobbejane, voëls, skilpaaie, otters en muishonde volop is. Verskeie fynbosspesies is ook te siene in die area rondom die gastehuis. Gaste het toegang tot veilige areas om te stap en nabygeleë natuurroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marinerylaan 73, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Marine Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 73, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang