Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Marine Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Jan Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ligging, verblyf en ontbyt was tops. Baie vriendelike diens! Heerlik. Pragtige omgewing, heerlike kamers, uitsig, ontbyt en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirella S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We will definitely stay here again . Very well run guesthouse, clean and very attentive staff. Room was spacious and spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stunning place. Exceptional amazing view in a very peaceful and quiet location. The room was super clean and modern. Our host was excellent and took good care of us. A lovely breakfast was prepared for us each day. I highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantabulous. Dit was absolutely amazing! Vriendelike personeel. Ongelooflik skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Unieke verblyf met die geruis van asemrowende branders. Die uitsig was fantasties en die verblyf uitstekend. Daar is egter 'n paar vir verbetering: 1. Veiligheid - die trappie onder by die uitgang na die dek is verskuil en moet gemerk word - mens sien dit nie en val maklik daar. 2. Sit 'n rak teen die muur op by die jacuzzi vir glase en eetgoed. 3. Verskaf 'n adapter vir die haardroeër. 4. Sit 'n rak of tafel vir selfone by die eerste muurprop regs teen die muur. 5. Sal waarde toevoeg om 'n hakie regs van die wasbak te sit vir 'n klein handdoek en twee hakke vir handdoeke by die jacuzzi. Andersins was alles uitstekend en die ontbyt en diens was van hoogstaande gehalte. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

She-vaughn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

It was a good stay. My stay was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 613
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 613
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 73, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce9b5a0ecaa78493c7930ed2904b83e68b30a1bf568d3b23775a6f9f004188b8511d9bdee78e78be20bc18a4474837cbe30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 613 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 73 Marine Drive Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3542324 18.8168196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang