Villa Mio-Dor-y
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa Mio-Dor-y is 'n selfsorghuis in Marloth Park se ongerepte bosveld. Die huis is net 200 m van die Krokodilrivier af.
Die huis het 2 slaapkamers en 'n solderarea. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Die solderarea het 'n dubbelbed en aan die ander kant is daar 2 stapelbeddens. Daar is 3 badkamers waarvan 2 elk 'n stort het en die ander een 'n hoekbad het. Daar is 'n warmwatersilinder vir warm water.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en dit sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, breekware en eetgerei in. Die solderarea het sy eie badkamer en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV met OpenView-kanale. Daar is ook 'n stoep met tuinmeubels, 'n swembad, 'n boma-area en 2 fietse wat gaste gerus kan gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Mio-Dor-y het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang