Village 49 Main House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Village 49 Main House is op die skilderagtige Hoedspruit Wildlife Estate en bied luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of groepe vriende.
Verblyf word in die hoofhuis en 2 selfsorgkothuise gebied. Elke eenheid is individueel gemeubileer en het verskillende slaapopsies. Die kamers is gerieflik gemeubileer en het privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisarea wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit strek tot by die sitarear met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenhede lei na die privaat stoepe met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad net 'n paar meter verder.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ronnie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Village 49 Main House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang