Vissie en Skulpie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vissie en Skulpie bied selfsorgverblyf in die pragtige kusdorpie Jongensfontein, geleë op die Tuinroete na Kaapstad. Die woonstel is naby die see en 'n asemrowende getypoel.
Die woonstel kan tot 4 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, dubbelwasbak, vierplaatstoof en oond, 2 ketels, 2 broodroosters, halogeen-konveksie-oond, 2 yskaste elk met 'n vrieskas, 2 mikrogolwe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6, terwyl die sitkamer gemaklike leerbanke, 'n TV en 'n volledige DStv-pakket het. Gaste het toegang tot onbeperkte internet.
Buite bied 2 onderdakbraai-areas skilderagtige see-uitsigte. Een area het 'n tafel met sitplek vir 8, terwyl die ander sitplek vir 4 bied. Die woonstel bied ook parkeerplek vir 2 voertuie.
Dit is gerieflik geleë, stapafstand vanaf die hoofstrand, winkels en die karavaanpark.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Vissie en Skulpie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap