V'kansi Khaya
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Downingstraat 4, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
V'kansi Khaya is 'n lieflike gastehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Southport bied en is ideaal vir 'n wegbreek saam met vriende en familie wat rustig wil kuier en stapafstand vanaf die strand wil wees.
DIe gastehuis het 3 eenhede wat elkeen 'n privaat badkamer, gemaklike beddens, sagte beddegoed, linne en privaat ingange het. Al die kamers sluit ook geriewe soos 'n waaier, boeke en 'n kluis in.
Die tuin is perfek om die see-uitsig te geniet. Verder kan gaste in die area visvang, wildkyk, restaurante besoek, voetslaanpaaie aandurf en op die strand baljaar. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Downingstraat 4, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink V'kansi Khaya het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Downingstraat 4, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang