Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

V'kansi Khaya

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
V'Kansi Khaya 2
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie bekoorlike eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien. Die leefarea het 'n sitarea en kombuis wat met 'n 4 plaat elektriese hob, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Verder het gaste toegang tot 'n privaat stoep, 'n piekniek-tafel, ingeboude braai en gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Stiltetyd is om 22:00.
Slegs houtskool-vure word toegelaat nie, geen hout mag gebruik word nie.
Gaste mag nie binne rook nie.
Moet asb. nie die ape voer nie.
Daar is sekuriteitstrale wat in die aand geaktiveer word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
V'Kansi Khaya 1
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien. Die leefarea het 'n sitarea en kombuis wat met 'n 4 plaat elektriese hob, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv, 'n tripelstapelbed en 'n enkelbed. Verder het gaste toegang tot 'n privaat stoep met 'n see-uitsig, 'n piekniek-tafel, ingeboude braai en gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Stiltetyd is om 22:00.
Slegs houtskool-vure word toegelaat nie, geen hout mag gebruik word nie.
Gaste mag nie binne rook nie.
Moet asb. nie die ape voer nie.
Daar is sekuriteitstrale wat in die aand geaktiveer word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
V'Kansi Khaya 3
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 8)
Beskrywing

Hierdie bekoorlike eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. DIe eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien. Die leefarea het 'n sitarea en kombuis wat met 'n 4 plaat elektriese hob, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Verder het gaste toegang tot 'n privaat stoep, 'n piekniek-tafel, ingeboude braai en gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

4

2 x Kinderstapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Stiltetyd is om 22:00.
Slegs houtskool-vure word toegelaat nie, geen hout mag gebruik word nie.
Gaste mag nie binne rook nie.
Moet asb. nie die ape voer nie.
Daar is sekuriteitstrale wat in die aand geaktiveer word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Downingstraat 4, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37ac8b4c676ed7a11cd42c5f4e2477d9b545b6fa6b514e7cdd9a169885239c5b85fc9484ccc45a126beba1c916687ef95dae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Downing Street Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.688942578817 30.496015757672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang