Waboom Kothuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. geen elektriese apperaat met elemente gebruik nie. Gaste kan wel die haardroër, strykyster en elektriese kombers wat voorsien word gebruik. Die wasmasjien moet net op die koue siklus gebruik word.
Indien troeteldiere op beddens en banke spring moet dit bedek word met komberse en handdoeke word om te voorkom dat beddegoed en duvets vuil word of vlek.
Wanneer gaste gaan stap mag geen plante soos varings vetplante, bolle of enige iets uitgetrek word nie. Geen stompe, dryfhout of klippe mag opgetel en saamgeneem word nie.
Indien gaste enige iets, veral duur items soos glase, breek, moet hulle dit asb. aanmeld en aanbied om vir die vervanging daarvan te betaal sodat dit vervang kan word vir die gerief van die volgende gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernardshoek, Mooigedacht, Nooitgedacht, 6400, Oos-Kaap