Walkersons Hotel and Spa
Beskrywing
Dié suite het 'n tradisionele grasdak en elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en dubbelwasbak. Die gemaklike sitarea het 'n gesellige kaggel en elke suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, 'n kroegie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep. Die suite bied pragtige uitsigte oor die verskeie damme wat die hotel omring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Gaste in die selfsorg-eenhede is welkom om teen 'n ekstra koste by die hotel te eet.
- Gaste in die kothuise kan van die wasgoeddiens by die hotel gebruik maak.
Kinderbeleid:
- Kinders onder 6 jaar kan in die hotelkamers (geen tripelkamers) bly.
- Kinders ouer as 6 jaar kan saam met volwassenes in die Manor Suite bly.
- Kinders van alle ouderdomme kan in die selfsorgkothuise bly.
- Kinders onder 12 jaar wat met 'n volwassene deel sal die kindertarief vir B&B betaal en dit moet met die bespreking bevestig word.
- Gesinne met kinders onder 12 jaar sal vir maaltye in die Misty Trout-eetkamer of op die terras geplaas word.
- 'n Kinderoppasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf met ontvangs gereël word.
- Bababeddens is vir kleuters en babas beskikbaar en dit moet op versoek gereël word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid en werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites bied daardie tikkie ekstra gerief en bevrediging met 'n unieke kontemporêre ontwerp. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en buitestort. Elke suite het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, 'n kroegie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep. Die Morso-houtvuurkaggel skep 'n huislike gevoel en die privaat stoep is die perfekte plek om 'n glasie wyn of 'n koppie koffie te geniet met 'n prentjiemooi-uitsig oor die welige landgoed-tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Gaste in die selfsorg-eenhede is welkom om teen 'n ekstra koste by die hotel te eet.
- Gaste in die kothuise kan van die wasgoeddiens by die hotel gebruik maak.
Kinderbeleid:
- Kinders onder 6 jaar kan in die hotelkamers (geen tripelkamers) bly.
- Kinders ouer as 6 jaar kan saam met volwassenes in die Manor Suite bly.
- Kinders van alle ouderdomme kan in die selfsorgkothuise bly.
- Kinders onder 12 jaar wat met 'n volwassene deel sal die kindertarief vir B&B betaal en dit moet met die bespreking bevestig word.
- Gesinne met kinders onder 12 jaar sal vir maaltye in die Misty Trout-eetkamer of op die terras geplaas word.
- 'n Kinderoppasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf met ontvangs gereël word.
- Bababeddens is vir kleuters en babas beskikbaar en dit moet op versoek gereël word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid en werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Walkersons Privaat Landgoed, Langs die R540, 10 km buite Dullstroom, Dullstroom, 1110, Mpumalanga