Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butterfly at Waterberg Cottages

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Nicolet P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlike plekkie in die Bosveld met praguitsig. Die rus, die uitsig, die voëltjies en bokkies en natuurlik die verwarmde swembad maak Waterberg Cottages 'n ons kom seker weer plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Waterberg
Butterfly at Waterberg Cottages
Dear Nicolet We are so glad you enjoyed your stay with us. We hope we'll see you again soon. Kind regards Juliet

John H
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Relaxing. Pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edgar K
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Cool cottage in the hot weather. Lovely cottage, the thatch and thick walls make it nice and cool. Great reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Waterberg
Butterfly at Waterberg Cottages
Thank you for visiting us, Edgar. We enjoyed hosting you.

Jenny H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

We love the environment and especially the stables. We would love to come back. The location, whilst remote, is excellent. I think the cost per person in the Butterfly cottage makes it expensive. I would have preferred a two-bedroom cottage which is better equipped with kitchen utensils and a shower, but had to settle for the Butterfly cottage due to availability. The farmstyle atmosphere is great, and one forgives the shortfalls for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Waterberg
Butterfly at Waterberg Cottages
Dear Jennifer We enjoyed having you to stay. I hope you'll visit us again sometime and be able to stay in a bigger cottage. Kind regards Juliet

Jenny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Rustig. Stil en rustig. Lekker staproetes en wildkyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Dit was lekker, ontspannend en baie rustig. Dis netjiese fasiliteite sonder beurtkrag. Die wild kom kuier vir jou en voëllewe is verrykend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy M
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Dit was 'n wonderlike breek weg van die stres en gejaag diep in die natuur! Dit was 'n wonderlike breek weg van die stres en gejaag, werklik gevoel of ons diep in die natuur afgesonder was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Wonderlike wegbreek vir families. Kosbare familietyd. Pragtige natuurskoon, skoon en netjiese kothuis met 'n vriendelike gasheer. Perdry tussen die wild is goed vir jou siel en sterrekyk na die pragtige naghemel is iets om te onthou. Sal definitief weer kom. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Amazing. The place is one in a million and everything is just on point. The customer service is excellent, just another home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Baie rustig. Wonderlik dit is baie rustig en die mense is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Waterberg Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraaiplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc237b5a3b4f2a5e3efacc9b07ba5f3ce1483d579d044525aec5f9fb4228bd4370c631518db0a9afb4d9156668af791b2614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 Boschdraai Farm Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.193422222222 28.286088888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang