Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Glen Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Cornelia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ticked all the boxes we needed to enjoy our stay. Very neat and clean. Staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklike wegbreuk. Ons het baie lekker gebly. Dit was perfek geleë vir waar ons moes gaan en die swembad was 'n groot plus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Henry F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Cost effective. Enough privacy and quiet. Really a very nice place to stay. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
1 nag
4.8
Mrt 2025

Gerieflik. Gerieflik en goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Stil en rustig. Genoeg parkering. Skoon en netjies. Na vorige resensies wat nie goed was nie, het ek besluit om hulle te probeer. Baie tevrede gewees. Plek is skoon en netjies, swembad was silwerskoon na baie reën. Kort wel 'n wasbak in die kombuis om skottelgoed te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly jy was nie spyt nie en het dit geniet.

Tersia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Instandhouding nodig. Die personeel aan diens was baie vriendelik en behulpsaam. Waterkloof Glen Gastehuis benodig egter heelwat aandag en instandhouding.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit. Ons is in die proses om elke kamer op te gradeer vir ons gaste se gerief en sien uit om u weer te sien.

Mandy O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

For an overnight stay it was OK, there were a few things that need improving. The place is clean and neat and the staff were friendly. However, the room we had needs work. Cupboard doors were broken, the bed was broken and not at all comfortable (brought to the attention of staff on arrival). The shower needs a door handle and a soap holder. We were told the aircon doesn't work in this room and we were given a fan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Gastehuis benodig egter aandag en instandhouding. Verblyf het nie 'n bad soos op die foto nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensies, ons waardeer dit. Ons is tans besig om elke kamer oor te doen en sal die nuwe foto's plaas sodan alle opgegradeer is.

Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Sal nie langer as een nag daar bly. Gemiddelde akkommodasie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Ons neem kennis van u resensie en sou graag wou weet wat spesifiek u ondervinding was wat u ontstel het sodat ons dit kan aanspreek.

Wynand L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, dankie. Baie lekker gebly en rustig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Freddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang