Wave on Wave
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-straat 28, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wave on Wave bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in die slaapkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike rusbank en spog met 'n uitsig oor die see, rotse en branders. Die verbygaande walvisse en dolpyne is asemrowend.
Die verblyf is stapafstand vanaf die strand. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eenheid is op die roete van die Ysterman kompetsie, Seaview en Riebeek straat, en die ondersteuners kan die fietsryers van die pad af ondersteun of van die balkon af geniet. Dit is elke jaar die hoogtepunt!!!!
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Clivette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Seaview-straat 28, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Wave on Wave het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-straat 28, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap