Weskus Hokkie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Voertuie met lae grondhoogte sal die instansie kan bereik, maar dit is nie geskik vir lae sportskarre nie.
Bring asb. genoeg braaihout. Die meeste gaste gebruik meer hout as beplan.
Let asseblief dat gaste versoek word om streng by die inkloktye op die webtuiste te hou.
Ons verwelkom gaste, maar met die hoogste respek vir die natuur, diere en ons eiendom.
Moenie rommel strooi nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Laat asb. diere op die perseel met vrede.
Daar is ’n privaat strandpaadjie wat slegs te slegs te voet gebruik mag word.
Moet asb. nie die plantegroei op die plaas beskadig nie. Moenie water mors nie.
Gaste gebruik hierdie perseel op eie risiko.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang