The West End
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West End-straat 3, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 062 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The West End is aan die westekant van Sandbaai geleë en bied pragtige selfsorg-vakansieverblyf. Dit is net buite Hermanus geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n gesin, 'n groep vriende óf 'n paartjie wat 'n kuswegbreek weg van die stad af soek.
Hierdie eiendom bied 'n keuse van óf 'n woonstel op die boonste verdieping met slaapplek vir 6, 'n gesinseenheid op die grondvloer óf 'n oopplan-ateljee met slaapplek vir 2 gaste. Elke woonstel beskik oor slaapkamers wat met óf 'n koningingrootte-bed, dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed ingerig is. Al 3 woonstelle het hul eie badkamers met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Elke woonstel beskik oor 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Die 2 groter woonstelle het ook 'n oond. Hierdie leefruimtes beskik ook oor 'n sitkamer en eetarea waar gaste kan ontspan en hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is in alle woonstelle beskikbaar.
Die woonstel met slaapplek vir 6 spog ook met 'n lieflike binnebraaikamer. Die eiendom bederf ook met 'n gedeelde soutwater-rotspoel vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Vir die 2 grondvloer-eenhede is daar gedeelde braaigeriewe onder die Lapa wat hulle kan gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
The West End Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- West End-straat 3, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The West End het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West End-straat 3, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang