Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Coast Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 331, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Coast Villa vorm deel van die eienaar se woning in 'n gesogte woonbuurt op Hermanus se hoofpad. Hierdie kothuis spog met gesofistikeerdheid om 'n moderne kuservaring aan gaste te bied.

Die eerste slaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed, rusbank, etenstafel en 2 stoele en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oopplan en suite-badkamer met 'n stort, privaat toilet en 'n wasbak. Dié kamer het ook 'n yskassie en 'n tee- en koffiemaakstasie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n stoep en tuinarea met sitplek. Daar is sonkrag en 'n omsetter sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofweg 331, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Coast Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 331, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5f2cc5471b6e06858dc0d776847790d16123faf21c6f4760fe83a88d7a826927864731015b1c2331463b919699014da804d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 331 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4098854 19.2609671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang