Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 95 resensies vir White House Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
RenÉ K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
RenÉ K

Wonderlike plaas kuier met kos uit die boonste rakke!

Dit was 'n wonderlike plaas kuier met vriendelike mense en heerlike kos!

Marla V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marla V

Fantasies.

Ja, baie lekker gebly.

Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Pleasant.

Fantastiese kos! Warmhartige ontvangs.

Martlé S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlé S

Fantasties, netheid, gasvry, smaaklik en genotvol.

Ons het heerlik gebly! Ons is met soveel gasvryheid ontvang en almal was so vriendelik en behulpsaam. Ons 'home cooked meals' was reuse porsies en so smaaklik. Die staproete is lekker met die mooiste uitsig en die wonderlikste sonsondergang.

Raymond S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Best Namib stay ever.

Clean campsite and very luxurious chalets. The hosts are very friendly and helpful. We ordered food for night 1, which was out of this world. Home-cooked lamb with lovely side dishes.

Frans A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans A

Relaxing, clean, safe and comfortable.

We stayed over at White House on our way to Windhoek. The self-catering unit was comfortable, and we had a good rest. The only issue was that the chairs at the island in the kitchen are too high and do not provide enough leg room. The hosts were friendly and welcoming.

Stephen W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W

Heerlike skoon verblyf met vriendelike personeel.

Dit was ons 2de verblyf by White House en ons beplan dat die volgende een nog langer sal wees. Uitstekende blyplek met vriendelike mense aan die stuur van sake. Baie dankie!

Jan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Net 'n plesier om daar te oornag.

Ons was bevoorreg om weer 'n draai daar te kon maak. Soos in die verlede vriendelik ontvang, gerieflike akkommodasie en heerlike etes.

Mignon O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon O

Wonderlik.

Die verblyf by White House Guest Farm was soos altyd, wonderlik. So 'n rustige atmosfeer!

Ockert B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B

Gasvrye mense wat jou op die hande dra.

Pragtige plek sal beslis aanbeveel.

Elmarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Pragtige plek en pragtige mense.

Dit is 'n moet om daar oor te bly! Pragtige wit huis, vol nostalgie en geskiedenis. Dit was interessant om te lees waar dit begin het en selfs die foto's van die vorige eienaars te sien. Dit is 'n pragtige plaas en die kamer was baie groot en baie mooi en gerieflik. was baie vriendelik en hulle persoonlike aanslag het ons baie welkom laat voel. Die gekookte aandete was geurig en warm en heeltemal te veel. Selfs die wegneemontbyt het ons baie kilo's ver nog laat smul.

Sonja V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Netjies, baie skoon, baie gerieflik en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly! Dis 'n baie netjiese en skoon plekkie en baie lekker geleë. Pragtige omgewing en baie vriendelik ontvang deur die eienaars. Sal definitief sterk aanbeveel vir enige iemand wat deur/na Grunau reis!

Elmi P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi P

What an absolute pleasure! Most delicious!

Absolutely amazing stay. Everything is so neat and clean! The hosts are friendly and welcoming. The food is absolutely to die for! Lekker! Sal vir seker terug wees!

Gift M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gift M

Enjoyable, great value for money, great food.

Great place and well maintained. Lovely hosts, definitely would come here again.

Niané D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niané D

Baie nice.

Lieflike plek om oor te slaap. Die gestokte yskas was ook baie nice na so 'n lang pad.

Esta C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta C

Naby die B1 oppad in sowel as uit Namibië.

Netjiese oornagkamer, lekker vleisbraaigeriewe, baie gasvry en goeie ontvangs. 'n Haardroër sou gerieflik gewees het, ons water was net die oggend aan die koel kant!

Stoffel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stoffel V

Rustig.

Alles was soos wat ek dit graag sou wou kry.

Leith W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leith W

Always our first choice on this route.

As always, a great stay.

Tina-louise M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina-louise M

Onvergeetlike verblyf.

Perfekte plek om laaste aand in Namibië te oornag. Mooiste huisies en omgewing. Aandete was onoortreflik.

Elsabé B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé B

Very beautiful and if you would like to hike the Fish a wonderful place to stay.

Very friendly people and accommodating.

Hanno B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno B

It was good to relax in nature after a long day of traveling.

We enjoyed the short circular walk after being in the car for the day. The night sky was amazing.

Karen L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Rustig, waarde vir geld.

Ons sal weer daar wil bly. Vriendelike ontvangs, gemaklike verblyf en buite swembad heerlik terwyl jy oor die vlak uitkyk. Ons het die voorbereide braaipakke bestel en dit is beslis die moeite werd.

Tiani W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiani W

Heerlik.

Die White House is tops! Ons het baie lekker gebly! Sal definitief weer daar oorslaap.

Johanneke S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanneke S

Pragtige rustige omgewing met mooi koppies en ver uitsigte en baie netjese verb.

Heerlike gerieflike verblyf!

Kwartus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S

Rustig.

Uitstekende ontvangs, baie gerieflik. Het die hele plaashuis vir onsself gehad. Alles het gewerk.

Herman S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Wonderlike rustige atmosfeer.

Puik en vriendelike mense. Heerlik geslaap.

Gerhard S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

'n Móét oorslaapplek!

Mooiste omgewing, lekkerste kos, ens. ens.

Corlia D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Positiewe plaaservaring.

Vriendelike gashere, netjiese omgewing en gerieflike verblyf. Die aandete was heerlik. Was 'n wonderlike ervaring om soveel sterre te sien. Sal White House Guest Farm beslis aanbeveel.

Retha D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Wonderlike ontvangs, lieflike blyplek.

Die plek het aan al ons verwagtings voldoen.

Deon D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Puik oornagstop. Baie netjies en goed versorgde terrein.

Ons het gebruik gemaak van die tente wat reeds opgeslaan is. Baie gerieflike opsie. Lekker kuierplekkie vir braai is ook beskikbaar. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Voel soos familie. Met ons 2 de oorslaap het ons die kampterrein met ongeveer 16 ander kampers met kampwaens gedeel so die warm water het die volgende oggend opgeraak vir die laaste twee gaste wat wou stort. Met ons eerste oorslaap was dit heeltemal voldoende.

White House Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Deon,
Baie dankie dat julle die tyd gemaak het om vir ons die resensie te skryf. Ons waardeer alle terugvoering en neem dit tot harte. Ons is baie bly dat julle soos familie gevoel het tydens julle kuier hier by ons, dit maak ons harte bly.
Ons is regtig baie jammer oor die warm water probleem met julle terug kom verblyf en sal seker maak dat ons nie weer so baie persone op een aand in ons intieme kampterrein plaas nie of nog beter ons sal 'n verbetering aan ons ablusie maak. Hoop om julle weer in die toekoms hier by die Withuis te sien.
Vriendelike groete,
Nita

White House Guest Farm
Lizelle C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Heerlike aandete, asook ontbyt word voorsien by die kampplek. Sal altyd weer teruggaan. Kamp is netjies, asook badkamers.

Eienaars is uitstekend en behulpsaam.

Fanie T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Vriendelike diens. Sal weer daar oorslaap.

Vriendelike diens. Goeie ligging. Kamer netjies en goed ingerig. Aandete was heerlik!

Adri N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Ons derde besoek en dit bly 'n fantastiese plek om by te oornag!

Ek gaan kyk altyd eerste of White House vir ons plek het voordat ek ander opsies oorweeg. Hulle is tops!

Berdine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine B

Fantastiese Namibiese gasvryheid!

Ons het die wonderlikste tyd hier gehad! Ek beveel die aandete absoluut aan! Ons het lanklaas so heerlik geëet! Die kamers was pragtig. Ons bed was ongelukkig bietjie hard, maar andersins onverbeterlik! My enigste groot spyt is dat ek nie na die sterre gaan kyk het nie. My pa het voordag opgestaan en volgens hom het hy lanklaas iets so mooi gesien! Dankie julle! Ons verblyf was 'n fees!

Jan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Vriendelike mense, lieflike akkommodasie, wonderlike ligging.

Eerste besoek aan White House. Baie aangename verblyf en 'n terugkeer is 'n moet. Sal dit enige tyd sterk aanbeveel.

Hansie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie K

Oornag op pad terug vanaf die noorde in Namibië.

Baie mooi ou plaashuis. Netjies, skoon met alles wat nodig is.

Marizane M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Wonderlik!

Pragtige plek met pragtige mense. Alles het ons verwagtinge oortref. Sal dit beslis aanbeveel.

Elzette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S

Pragtige geriewe.

Heerlik gebly en heerlik geëet.

Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Uitstekend.

Baie netjies en skoon. Sal dit weer gebruik.

Angelique V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V

Gerieflik, skoon en baie vriendelike personeel.

Baie lekker gebly. Personeel was baie vriendelik en verwelkomend.

Mare F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare F

Great overnight when traveling from Windhoek to Vioolsdrif.

We had a great overnight stay. The unit had everything we needed. We used the pool which is a bit of a walk (400m) from the chalet. But was a great refresher.

James M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James M

Pragtige plek, met baie gawe mense.

Altyd om bespreking te doen vanaf foto's, maar dit was meer as wat die foto's kon vertel. Het met twee geleenthede oorgebly, maar albei was 'n wonderlike ondervinding. Baie mooi blyplek, op rustige plaas omgewing. Eienaars het ons gul ontvang en bedien met die heerlikste aandete en wegneem ontbyt. Net jammer dit is so ver van die Kaap af.

Martie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Heerlike rustige verblyf.

Dit was lekker om ons Namibië vakansie op so 'n rustige en gasvrye plek te begin. Ons het ook baie lekker geëet.

Anzel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel V

Wonderful stay! Such a special & unique property.

The hosts are incredibly hospitable and made us feel so welcome. The accommodation is filled with historical charm and beauty.

Wouter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter L

Gasvry, rustig, veilig.

Jy voel tuis, baie rustag, stil en lekker.

Nik M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nik M

Average.

My wife and I were booked into the Student Room. It was very cramped. The air conditioner was making a noise all night, resulting in a not so great experience due to lack of sleep. There was only a trickle of water coming out of the shower - not great at all. My parents were booked into the Double Room. They had a good experience. I must compliment them on their food. It was very good.

Anita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Aangenaam, vriendelik ontvang.

Was aangenaam verras met die Wit Huis. Die heerlikste kos ontvang (op bestelling natuurlik).

Durandt P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durandt P

Ongelooflik lekker, en gee 'n mens rustigheid na 'n lang reis.

Ongelooflike wêreld en eienaars was baie vriendelik en dadelik laat tuis voel, sal vir seker die wit huis deel maak van my Namibiese trip vorentoe.

Yvonne J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne J

Heerlike kos en plaas atmosfeer.

Baie vriendelike eienaars, plek is skoon en uitsig is pragtig.

Rentia M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Heerlike plaasverblyf.

Baie netjiese, skoon en huislike verblyf. Uistekende ligging op pad grens toe of Visrivier Rafyn. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en reageer spoedig op navrae. Beste van als - die heerlike warm Boere-ete na 'n lang dag se reis! Baie dankie, ons het ons laaste aand van ons Namibiëtoer perfek afgerond by julle.

Izanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne S

Fantasties.

Pragtige plek, sal dit hoogs aanbeveel.

Dirk C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Oorslaap op pad na Caprivi.

Netjiese kampterrein asook skoon abkusiegeriewe. Veilige omgewing en deel van natuur. Wifi beperk tot een area.

White House Guest Farm se terugvoer

Goeie middag Dirk

Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg.

Ek is so bly julle het julle aand by ons geniet.

Ons is jammer om te hoor dat julle met die Wi-Fi gesukkel het, dit is veronderstel om in die kampterein op te tel. Ons sal ondersoek instel.

Hoop om julle weer in die toekoms by die Withuis te sien.

Vriendelike groete

Nita

White House Guest Farm
Sarel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Alles was puik, bespreking, ontvangs, geriewe en aflewering van etes, die natuur was die nagereg, onvergeetlik.

Ek en my gesin het vir baie jare verby die Withuis gery, Namibië in, altyd gewonder. Selfs nie ver daarvandaan familie gehad en gereeld gekuier en gejag. Selfs die ontslape eienaar by meer as een geleentheid ontmoet. Nou op my oudag die juweel ontdek, maar as ons gespaar bly, kom ons weer. Sarel en Daleen Stone, Springbok.

Esja O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esja O

Perfekte oornagverblyf.

White House se diens en gasvryheid is uitstekend. Van beskuit by aankoms, skoon geriewe en hout aflaai by die kampplek sal ons vir seker weer hier oornag.

Stephanus L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L

Baie goeie ervaring.

Als in plek. Goeie lekker aandkos. En ontbyt vir pad.

Christa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Gasvry en vriendelik ontvang, lieflike skoon chalet.

Pragtige omgewing en het die 2,5 km staproete gedoen. Lieflike landskaptonele. Sal beslis weer daar oornag, vriendelike diens. Het heerlik gesmul aan die braaipakke en die wegneemontbytpakkies. 10 uit 10.

Helena Neeltje F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Neeltje F

Excellent - always enjoy our stay there.

It feels like visiting family. Excellent WiFi and lekker boerekos. Our favourite accommodation venue in Namibia.

Solly B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Solly B

Handy oornagplek in die streek, met goeie kos.

Die aandete was baie lekker. Die plaasatmosfeer is net wat ons Gautengers nodig het. Omdat die huis oud is, kort daar hier en daar onderhoud. Ons kamerdeure kon byvoorbeeld nie toemaak sonder dat dit gesluit word nie.

White House Guest Farm se terugvoer

Goeiemiddag Solly, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Bly julle het lekker geeet en ontspan. Dankie dat julle die probleem met die deur onder ons aandag gebring het, ons het al reeds aandag daaraan gegee. Hoop om julle weer hier by ons te sien in die toekoms. Vriendelike groete, Nita.

White House Guest Farm
Adriaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V

Plaasgevoel.

Die kamer is klein, maar is goed ingerig. 'n Mikrogolfoond sou lekker gewees het. Die badkamer is baie klein. Die aandete wat voorsien word se porsies is om die minste te se GUL (genoeg vir 4 mense en dan bly daar nog oor ook) en heerlik. Plaaswarmte op 'n bord. Die sonsondergang is so mooi soos belowe.

Daleen L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L

Lieflike plek! Vriendelike ontvangs! Fantastiese boerekos.

Die suide van Namibië was 'n aangename verrassing. So ongerep, pragtig! Withuis was die hoogtepunt van al ons verblyf in Namibië. Het die oggend die voël-uitkykpunt geniet. Kelkiewyne het kom water drink.

Nico V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Waarde vir geld.

Goeie ligging. Goed toegerus. Baie vriendelike ontvangs.

Tania L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Hartlike ontvangs laat jou sommer dadelik tuis voel. Baie lekker vir twee dae hier gebly.

Netjiese terrein en chalets. Lekker gesellige atmosfeer tussen gaste.

Gerald H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald H

Comfortable, clean accommodation.

Very helpful hosts, great dinner and excellent lamb on sale.

Annelize S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Manjefiek!

Wow! Ons het nie woorde nie. Die gasvryheid en natuurskoon is genoeg rede om weer daar te bly, nie eens om te praat van die ongelooflike kos wat ons gekry het nie. Ons het 2 hondjies gehad wat met toestemming saam gebly het en met die inklok het hulle selfs gevra hoe het hulle gery en of hulle oukei is. Hulle het ons gehp met die nodige dokumente wat ons moet hê om deur die provinsies te gaan en selfs uitgedruk en na ons kamer gebring. Ek sien uit om vinnig weer daar te oornag. Dit sal beslis 'n gereelde oornagplek wees van nou af! Baie baie dankie!

Marietha H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha H

Onbeskryflik lekker.

Die plaas is pragtig en eienaars is gasvry.

Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

So lekker.

Elke keer as ons hier oorslaap is dit 'n fees. Die braaivleis en kos uit boonste rakke.

Benita L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita L

Alles was soos ons dit wou hê.

Die mense is baie hartlik en plek baie netjies.

Annelie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Baie lekker plek.

Vriendelike mense, waarde vir geld.

Andre D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Heerlik.

Interessant en verbasend mooi. Die mense was baie vriendelik en die aandete uistekend. Ons stap op die plaas was ook interessant.

Ansonette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette V

Heerlik.

Gasvry, uitstekende kos.

Heinrich G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich G

Baie lekker verblyf naby die hoofpad.

Baie lekker gebly by die Withuis. Dis naby die hoofpad en dis dus glad nie 'n ompad om daar uit te kom nie. Die kos wat as 'n ekstra betaal kan word, is definitief waarde vir geld en die moeite werd.

White House Guest Farm se terugvoer

Beste Heinrich,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is baie bly dat julle jul verblyf en etes by ons geniet het.

Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te sien.

Groete,
Die de Wet familie

White House Guest Farm
Jansen W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansen W

Net 'n plesier.

Waarde vir geld, beveel aan.

Annalene V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene V

Verblyf was gesellig en prentjiemooi.

White House Guest Farm is baie oulik. Ons is vriendelik verwelkom en die plekkies is pragtig en baie mooi ingerig as mens wil self-cater. Ons het van hul etes bestel, aandete en wegneem-ontbyt en dit was ook regtig lekker.

Elsabe K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

White House is 'n moet!

Pragtige natuurskoon, netjiese geriewe en die heerlikste aandete. Baie dankie.

Aj L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj L

Ons het ons verblyf daar geniet.

Dolf en Nita was baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Die geriewe en blyplek was baie netjies en gerieflik. Ons sal die Wit Huis vir almal aanbeveel wat verblyf benodig in Grunau-omgewing.

Leon E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Die De Wets en hul akkommodasie is regtig die beste en beslis 'n mag-nie-misloop nie ondervinding!

Ons het op aanbeveling van familie spesiaal 'n ompad gery om by die De Wets van White House te gaan oorbly. Ons verwagting is meervoudig beloon en oortref. Ons sal vir seker in die toekoms weer spesiaal ons reisplan aanpas om daar oor te bly. Nie alleen is dit puik, netjies en uiters billike huisvesting nie, die gasheer en gasvrou se persoonlikheid verryk jouself wanneer jy in hulle spasie is!

Aubrey J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J

Dit was nou lekker slaap.

Dolf en sy familie het my dadelik welkom laat voel, van inklok en lesing oor die snoei van die Treurmoerbei tot uitklok. Waar rustigheid geëindig het, daar het The White House begin. Dankie.

Adri N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Baie goeie waarde vir jou geld!

Hierdie was ons tweede besoek aan White House. Dit was weer 'n heerlike ervaring. Die eienaars is baie vriendelik, mens voel binne oomblikke tuis op die werf. Die nagstilte praat met jou siel. Hul aandetes is uit die boeke - boerekos soos min! Ons sal vir seker weer in die toekoms daar oornag.

Pieter J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Warn en vriendelik.

Alles was lekker. Lekker warm water, warm bed.. So lekker warm smaakvolle ete in jou eie slaapplek. Mooi gedekte tafel. Lekker laat opgestaan en gesmul aan die afgelewerde koue ontbyt, maar vir my was die warmte van White House se mense ongelooflik. Liewe, liewe mense. So dankie, sien julle beslis weer.

Willie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Fantastiese blyplek, vriendelike mense, skaapvleis uitstekend, mooi sonsondergang en derduisende sterre.

Baie dankie Nita, julle het ‘n pragtige plek. Die aandete wat ons bestel het was hemels, die skaapvleis was uitstekend, 5-ster kwaliteit aandete. Alles is pragtig skoon en netjies en jy kan sien julle doen baie ekstra moeite vir julle gaste. Die ou wit huis is regtig iets besonders. Ek kan julle blyplek sterk aanbeveel. Die sterre in die aand en die mooi sonsondergang was die kersie op die koek.

Marlene S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S

Dit was baie aangenaam.

Die gasheer/gasvrou laat 'n mens sommer welkom voel. Dit was ons eerste stop in Namibië en het die vakansie op 'n goeie noot begin.

Johannes C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes C

Friendly, peaceful, great views and great braai packs.

Great place for one night sleepover, great to braai the night. Friendly staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, rustig, wonderlike uitsigte en lekker braaipakkies.

Goeie plek vir een nag se slaap, lekker om die nag te braai. Vriendelike personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Licolette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licolette R

Vriendelik. Pragtig en rustigheid.

Warm vriendelike ontvangs! Pragtige omgewing, met plek om te swem en te stap. Braaivleis vir aandete het gepas by die mooi sonsondergang. Dankie vir die lekker oornag in 'n skoon en netjies huisie. Sien julle hopelik weer binnekort.

Christian M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christian M

Rustige omgewing.

Stortgordyn is net iets wat ek persoonlik niks van hou nie, sal voorstel dat badkamers opgegradeer word.

Roland D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland D

Veilige, rustige plaas omgewing met ongelooflike sterrenag.

White House Guest House is 'n geskikte verblyf vir diegene wat op soek is na 'n rustige plekkie ver van die gewoel van die stad. Die stilte en rustigheid maak dit 'n uitstekende oornagplek op pad na ander bestemmings in Namibië. Alhoewel ons die braai-opsie as aandete verkies het, is ek seker dat die boerekos-opsie net so puik sal wees. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Sarel E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel E

Nie modern nie, maar skoon en rustig.

Vriendelike mense, soos wat Namibiërs is. Ons het nie van die ete opsie gebruik gemaak nie maar verneem dat dit uitstekend is. Ons het lekker gebly, maar wat ons gemis het is 'n mikrogolf en bedliggies.

Sadia B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sadia B

Wat jy bespreek is beslis nie wat jy kry nie!

Ons wat uiters teleurgesteld in die akkommodasie hier. Die eenhede wat jy op die webtuiste sien is heeltemal iets anders in die werklikheid! Boonop het ons 'n losstaande eenheid bespreek 4 maande vooruit en word toe net eenvoudig in die familiekamer ingedruk sonder keuse. Later die middag sou ons sien 'n groot groep wat mekaar ken word eenvoudig in die huisie geplaas wat ons bespreek het. Moenie dat die vooraf vriendelikheid en foto's van die akkommodasie jou mislei nie, soek eerder verder vir beter akkommodasie.

White House Guest Farm se terugvoer

Geagte Sadia,

Baie dankie vir jou resensie van julle onlangse verblyf by The White House Guest Farm. Alle terugvoer is waardevol vir ons, aangesien ons poog om te verbeter met elke verblyf. Ek is jammer om te verneem oor julle ongelukkigheid oor die eenheid wat aan julle toegeken is. Die eenheid is presies soos die ander chalets met ‘n private ingang, private braai area, klein oopplan kombuis eenheid en on-suite badkamer. Ons het die eenheid se badkamer en braai area slegs 2 maande van tevore nuut oorgedoen en is baie trots daarop.
Ons hoof prioriteit is om goeie diens te lewer en gemaklike atmosfeer vir al ons gaste te skep. Ek hoop dat ek jou kan oortuig om jou gedagtes oor 'n ander besoek aan ons eiendom te verander. Kontak my asseblief indien jy bereid sou wees om ons die geleentheid te gee om jou ervaring te verander.

Vriendelike groete,
Nita

White House Guest Farm
Gerda J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

White House het alle verwagtinge en oortref.

Baie goeie ontvangs en diens deur Dolf en Nita. Die pakkie tuisgebakte beskuit met aankoms was ook 'n welkome gebaar. Die aandete was onverbeterlik - so ook die ontbyt kospakkie. Niemand behoort te oornag en nie van hierdie handige fasiliteit gebruik te maak nie. Die handgemaakte kwarts juwele was ook 'n bonus. Ek het dus 'n ewige aandenking van die White House.

Karen G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Absoluut fantasties.

Eienaar baie behulpsaam. Dankie vir die heerlike aandete sowel as ontbyt, dit het ons verblyf uitsonderlik gemaak. Sal enige tyd weer by jul kom bly.

Marguerite N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite N

Hartlike gasvryheid!

Ons het so lekker gebly! Die huis neem mens terug in die geskiedenis na 'n tyd toe mens nog rustig tot laatnag om die kombuistafel kon sit en kuier het! Ons gasheer, Dolf en sy vrou Nita was baie vriendelik en gasvry! Die aandete wat hulle vir ons bedien het was heerlik en baie geurig! Ons sal definitief weer daar gaan kuier!

Karin M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M

Heerlike, rustige plaas-atmosfeer. Vrede vir 'n moeë siel.

Baie netjiese plaas-atmosfeer. Beste plek om oor te slaap. Sentraal geleë.

Peter L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Aangename verblyf na 'n lang dag op die pad.

White House Guest Farm was 'n goeie keuse toe ons onderweg was vanaf Suid-Afrika na Windhoek. Dis naby die B1, maar tog rustig en veilig, in 'n mooi omgewing. Ons het aandete bestel en dit is in ons chalet bedien: 'n uitstekende aandete.

Allria J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allria J

Fantasties.

Die ontvangs deur Kinna het ons sommer dadelik laat tuis voel. Daar was 'n bietjie van 'n misverstand aangaande die bespreking, maar sy was meer as gewillig om ons te help om dit uit te sorteer. Ons het weer verblyf nodig gehad omdat ons planne verander het en ongelukkig was die Withuis vol bespreek, maar Kinna het ons in aanraking met 'n ander gastehuis gesit en die diens daar was net so goed! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Collin B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Collin B

Netjiese geriewe en aangename mense.

Uitstekende diens en onverwagte ekstra dienste wat ons verblyf nog meer spesiaal gemaak het. Geriewe was baie netjies en goed onderhou.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mickberg 262, Langs die B1, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c57283ac9372a870c5e58f3dcafc386fabf14f9ce69efd44748cad2653b15d4b4cde3ee5c1da3eabb7cb8576b66d3a3aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Farm Mickberg 262 Off the B1 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.628286144684 18.381590486653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang